Tesourie laat behoeftiges in steek Die buurland se departement van Maatskaplike Ontwikkeling het, na wat berig word, meer as 15 miljard Suid-Afrikaanse rand se maatskaplike hulpverligtingstoelae die afgelope boekjaar aan die Nasionale Tesourie teruggee. Berigte lui dit is onthul terwyl honderd-duisende ontvangers van toelae dié maand in die steek gelaat is weens probleme by die...
November 15, 2024