Tag: behoort

Home behoort
Kolisi behoort fiks te wees vir Wallis-toets
Post

Kolisi behoort fiks te wees vir Wallis-toets

Kolisi behoort fiks te wees vir Wallis-toets Rugby: Die Springbok-kaptein Siya Kolisi glo hy sal 100 persent fiks wees vir die begin van die internasionale seisoen. Hy het ‘n suksesvolle operasie ondergaan na ‘n handbesering terwyl hy vir die Franse klub Racing (Rassieng) 92 gespeel het. Kolisi is nie oorweeg vir die Bokke se belyningskamp...

Die goeie nuus? Inflasie behoort te daal…
Post

Die goeie nuus? Inflasie behoort te daal…

Die goeie nuus? Inflasie behoort te daal… Ontleders is van mening dat inflasie behoort vanjaar te daal. Volgens sy vooruitsigte vir 2024, sê die plaaslike makelaar Simonis Storm hy verwag ‘n korttermyn styging na aanleiding van internasionale stygings in olie en brandstof maar, dat dit sal afplat. Die firma sê inflasie behoort plaaslik ‘n gemiddeld van...

ANC behoort wakker te skrik met Dlamini-Zuma se uittrede
Post

ANC behoort wakker te skrik met Dlamini-Zuma se uittrede

ANC behoort wakker te skrik met Dlamini-Zuma se uittrede Die politieke ontleder Benzi Ka-Soko sê die ANC behoort bekommerd te wees oor die jongste besluite deur senior lede van die party. Ka-Soko het gepraat by die ANC se 112de bestaansvieringe en klem geplaas op die uittrede-aankondiging van die lid van die nasionale uitvoerende komitee en...

Inflasie behoort verder te daal, al by voedsel hoog
Post

Inflasie behoort verder te daal, al by voedsel hoog

Inflasie behoort verder te daal, al by voedsel hoog Hoewel inflasie in Desember op die relatief lae 5,3 persent gemeet is, styg voedselpryse steeds. Vis was 13,5 persent duurder terwyl suiwel en eiers met 13,2 persent gestyg het. Groente was 17,8 persent duurder met koffie en tee, sowel as vrugte wat elk met 14,4 persent...

Versoeningsdag ‘behoort SA te herinner aan wat voorlê’
Post

Versoeningsdag ‘behoort SA te herinner aan wat voorlê’

Versoeningsdag ‘behoort SA te herinner aan wat voorlê’ ActionSA moedig Suid-Afrikaners aan om, met die herdenking van Versoeningsdag, die aansienlike werk in gedagte te hou wat nog vereis word vir ‘n inklusiewe, regverdige en gelyke samelewing. Die president van ActionSA Herman Mashaba onderstreep dat ras ‘n kwessie in die land bly. Mashaba sê sy party...

GBV oortredings behoort geen borg te ontvang nie
Post

GBV oortredings behoort geen borg te ontvang nie

GBV oortredings behoort geen borg te ontvang nie Action Society in die buurland vra ‘n beleid van geen borgtog vir beskuldigdes in geweldsmisdade teen vroue en kinders, en sê dit behoort die standaard-gebruik in Suid-Afrika te wees. Dit volg nadat die Landdroshof in Amanzimtoti die borgtogaansoek uitgestel het van Werner de Jager, wat tereg staan vir die...

Reën behoort voort te duur in die noorde
Post

Reën behoort voort te duur in die noorde

Reën behoort voort te duur in die noorde Tot dusver stel die reënval teleur. Terwyl daar voorspellings is vir neerslae, kom dit uiters wispelturig voor. In die suide, sê die bekende weerkenner George van der Merwe, sal die wolke opklaar, maar daar’s goeie nuus vir die noorde. Volgens Van der Merwe sal die stelsel nog...

Kospryse behoort te daal, maar oppas vir inflasie
Post

Kospryse behoort te daal, maar oppas vir inflasie

Kospryse behoort te daal, maar oppas vir inflasie Simonis Storm verwag dat voedselpryse behoort te daal, maar voeg by dat daar verskeie faktore is wat inflasie verder kan verhoog. Die syfers vir September is op 5,4 persent aangeteken. Angelique Bock van die makelaarsfirma het die risiko’s vir verdere stygings so uiteengesit. Post navigation Source link