Tag: behou

Home behou
Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies
Post

Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies

Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies Reaksie word ontvang op aanmerkings deur die Oshikoto-streekskoördineerder vir Swapo, Armas Amukwiyu, wat sê dit is tyd dat die jeug opstaan omdat die party hulle reeds voorberei het om bestuursposisies op alle vlakke in te neem. Die vraag duik wel op of dit ‘n...

DBN behou sy rommelstatus – Kosmos 94.1
Post

DBN behou sy rommelstatus – Kosmos 94.1

DBN behou sy rommelstatus Die kredietgraderings-agentskap Fitch Ratings, het die Ontwikkelingsbank van Namibië se langtermynskuld in buitelandse valuta, die rand uitgesluit, op twee range onder beleggingsgraad gehou. Die agentskap sê die verhouding van fase-3 verswakte lenings van die bank het van 13 persent aan die einde van Maart 2020 tot 33 persent aan die einde...

Sentraal-Karoo behou noodsaaklike dienste tydens kragonderbrekings
Post

Sentraal-Karoo behou noodsaaklike dienste tydens kragonderbrekings

Sentraal-Karoo behou noodsaaklike dienste tydens kragonderbrekings Die plaaslike regering-departement van die Wes-Kaap is daadwerklik besig om noodsaaklike dienste te koördineer en te beplan in reaksie op langdurige elektrisiteitsonderbrekings in dele van die Sentraal-Karoo. Die LUR van die departement, Anton Bredell, sê die Provinsiale Rampbestuursentrum fokus veral op die verskaffing van noodsaaklike dienste, insluitende drinkwater en...

DRK: Tshisekedi behou presidensie – Kosmos 94.1
Post

DRK: Tshisekedi behou presidensie – Kosmos 94.1

DRK: Tshisekedi behou presidensie Die Demokratiese Republiek van die Kongo se president Felix Tshisekedi het die verkiesing gewen met meer as 70 persent van die stemme, volgens die land se verkiesingskommissie. Die voorlopige uitslae van die verkiesing op 20 Desember is aangekondig te midde van eise van die opposisie en sommige burgerlike samelewingsgroepe dat die...

Saoedi, Rusland behou olie-besnoeiings – Kosmos 94.1
Post

Saoedi, Rusland behou olie-besnoeiings – Kosmos 94.1

Saoedi, Rusland behou olie-besnoeiings Top-olie-uitvoerders Saoedi-Arabië en Rusland het bevestig hulle sal voortgaan met produksie besnoeiings tot die einde van die jaar. Saoedi-Arabië het bevestig dat hy sal voortgaan met sy bykomende verlaging van 1 miljoen vate per dag wat ‘n produksie van ongeveer 9 miljoen vate daagliks vir Desember aandui, terwyl Moskou ook aangekondig...

Enoch moet behuisingstoelaes behou vra Geordin
Post

Enoch moet behuisingstoelaes behou vra Geordin

Enoch moet behuisingstoelaes behou vra Geordin Kaapstad se burgemeester Geordin Hill-Lewis doen ʼn beroep op die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om nie die 100 miljoen Suid-Afrikaanse rand in voorwaardelike behuisingstoelaes aan die stad te besnoei nie. Alle aanduidings is daar dat provinsiale en plaaslike regerings die spit gaan afbyt wanneer die minister vandag sy...

IVP se gebruik van Buthelezi in verkiesingsveldtog ‘sal nalatenskap behou’
Post

IVP se gebruik van Buthelezi in verkiesingsveldtog ‘sal nalatenskap behou’

IVP se gebruik van Buthelezi in verkiesingsveldtog ‘sal nalatenskap behou’ ‘n Politieke ontleder aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, Zakhele Ndlovu, sê die Inkatha Vryheidsparty se besluit om prins Mangosuthu Buthelezi te gebruik as deel van hulle verkiesingsveldtogstrategie sal sy nalatenskap lewendig hou. Ndlovu het met eNCA gepraat en gesê die besluit dra beide simboliese en...

Skande dat die ANC kaderontplooiing wil behou – Kosmos 94.1
Post

Skande dat die ANC kaderontplooiing wil behou – Kosmos 94.1

Skande dat die ANC kaderontplooiing wil behou Die DA sê die ANC vertraag die onafwendbare deur die Konstitusionele Hof te nader om teen die Appèlhof se beslissing oor sy kaderontplooiingsrekords te appelleer. Die laer hof het die ANC verlede week opdrag gegee om die rekords van sy kaderontplooiingskomitee se vergaderings sedert 1 Januarie 2013 te oorhandig. Dit is die...