Tag: Behuising

Home Behuising
NHE sê hy doen wat hy kan vir beter behuising
Post

NHE sê hy doen wat hy kan vir beter behuising

NHE sê hy doen wat hy kan vir beter behuising Die behuisingskrisis in Namibië is ondersoek in die tweede uitgawe van Sanlam se Brief-sessies, wat in samewerking met die aanlyn digitale besigheidsplatform, The Brief, gehou is. Die persentasie mense wat in plakkershutte woon, het toegeneem van 3 persent by onafhanklikheid tot meer as 40 persent...

Agterstand in behuising beloop N$250 miljard
Post

Agterstand in behuising beloop N$250 miljard

Agterstand in behuising beloop N$250 miljard Informele nedersettings en plakkerskampe het sedert onafhanklikheid tot en met amper 40 persent van huishoudings gegroei. Dit was op ongeveer 3 persent in 1990. Die Namibiese verteenwoordiger van die aanlyn-eiendomsmaatskappy House48 Hub, Namene Kalili sê die koste om aan die agterstand te voldoen beloop miljarde. Hy het by ‘n...

Uitbreiding 4 in Greenwell kry formele behuising
Post

Uitbreiding 4 in Greenwell kry formele behuising

Uitbreiding 4 in Greenwell kry formele behuising Die proefprojek vir die opgradering van informele nedersettings is op die punt om die behuisingsagterstand met 113 huise te verminder namate bouwerk begin. Ongeveer 400 aansoeke is ontvang, maar net 113 kon vir die loodsfase gekies word. Die huise sal in Windhoek se Greenwell Matongo Uitbreiding 4 gebou...

Samewerking met privaatsektor nodig vir behuising
Post

Samewerking met privaatsektor nodig vir behuising

Samewerking met privaatsektor nodig vir behuising Die Behuisings-beleggings en Ontwikkelingsberaad, bekend as Reside, het 16 tot 19 Julie bevestig as die datums waarop die geleentheid in Johannesburg aangebied word. Die voorsitter, Debbie Tagg, sê die beraad sal samewerking tussen die privaat sektor en die regering uitlig as manier om behuising vir almal te verseker.  Die...

Tekort aan gedienste erwe hou behuising terug
Post

Tekort aan gedienste erwe hou behuising terug

Tekort aan gedienste erwe hou behuising terug Die Swakopmund Massa Behuisingswaglys vir laekoste-behuising het reeds 22 000 name daarop. Kosmos 94.1 Nuus het met die kommunikasiebeampte by die Swakopmund-munisipaliteit, Linda Mupupa, gesels wat sê daar is ‘n vertraging in die uitrol van laekoste-behuising. Volgens Mupupa word die vertraging onder meer veroorsaak deur ‘n gebrek aan...

Kaapstad roer met maatskaplike behuising
Post

Kaapstad roer met maatskaplike behuising

Kaapstad roer met maatskaplike behuising Die Stad Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê hulle gaan grond beskikbaar stel vir die grootste ontwikkeling ooit van maatskaplike behuising in die middestad. Hy sê die perseel langs die Pickwick-pad in Soutrivier is die grootste stuk grond wat onder die burgemeester se prioriteitsprogram vrygestel word. Hill-Lewis sê dit sal...

Behuising vir gesinsgeweld-slagoffers steeds ‘n noodsaaklike diens
Post

Behuising vir gesinsgeweld-slagoffers steeds ‘n noodsaaklike diens

Behuising vir gesinsgeweld-slagoffers steeds ‘n noodsaaklike diens Geslagsgebaseerde geweld is ‘n probleem in Namibië en slagoffers hiervan moet dikwels uit hul huise vlug vir hul lewe, soms met jong kinders. Skuilings bied aan hulle ‘n tydelike toevlugsoord, verblyf en ander dienste, en koppel hulle aan die nodige mediese, regs-, ekonomiese en psigososiale dienste. Maatskaplike welsyn-minister...

Kaap belê is sonpaneel-geisers by behuising – Kosmos 94.1
Post

Kaap belê is sonpaneel-geisers by behuising – Kosmos 94.1

Kaap belê is sonpaneel-geisers by behuising ‘n Totaal van 24 miljoen Suid-Afrikaanse rand is bestem vir die installasie van 976 sonpaneel-geisers in verskillende behuisingsprojekte in die Wes-Kaap. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers sê die installasie van hierdie waterverwarmers is deel van die provinsiale regering se verbintenis om verantwoordelik teenoor die omgewing op te tree:  Post navigation Source link

Kaapstad keer miljoen goed vir nuwe behuising – Kosmos 94.1
Post

Kaapstad keer miljoen goed vir nuwe behuising – Kosmos 94.1

Kaapstad keer miljoen goed vir nuwe behuising Die Stad Kaapstad het aangekondig keur-eiendom van 103 miljoen Suid-Afrikaanse rand wat sowat 9 000 vierkante meter beslaan, gaan beskikbaar gestel word. Die eiendom langs Nuwe Markstraat is naby alle belangrike vervoerroetes in die Kaapse middestad. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Carl Pophaim, sê hulle beskou dit as...

Reuse-agterstand in behuising in Namibië – Kosmos 94.1
Post

Reuse-agterstand in behuising in Namibië – Kosmos 94.1

Reuse-agterstand in behuising in Namibië Volgens die Namibiese Statistieke-agentskap woon na verwagting 67 persent van die Namibiese bevolking in stedelike gebiede. Daar word ook beraam dat ongeveer een derde van die bevolking in die streke van Khomas en Erongo alleen woon. Volgens Simonis Storm het dit implikasies op behuisingsbehoeftes en -pryse in die twee streke....