Brittanje se behuising van migrante kos N$121 miljard Die Britse Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê die Britse eerste minister Rishi Sunak se nuwe Wet op Onwettige Immigrasie gaan waarskynlik die krisis in die asielstelsel vererger. Die instituut sê Brittanje se behuisingsrekening vir asielsoekers sal tot meer as 121 miljard Namibiese dollar per jaar styg. Sunak sê syfers toon ‘n afname in die aantal mense wat in klein bote...
Tag: Behuising
Beloofde teikens van behuising in Erongo amper gehaal – Kosmos 94.1
Beloofde teikens van behuising in Erongo amper gehaal Die Namibiese minister van stedelike ontwikkeling Erastus Uutoni het einde Mei bevestig dat die regering onderneem het om die nou mislukte massa-behuisingsprojek te voltooi. Volgens hom, sou 111 huise teen einde Julie voltooi wees. New Era Investment is reeds in November verlede jaar aangestel om die 505...
Uutoni tevrede met koers van verskaffing van behuising – Kosmos 94.1
Uutoni tevrede met koers van verskaffing van behuising Die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling sê die regering gaan voort om inisiatiewe te ondersteun om behuising aan lae-inkomste verdieners te lewer, al is daar uitdagings. Dit volg nadat die ministerie 33 huise aan die Shack Dwellers Federation in Windhoek se informele nedersetting Okahandja Park oorhandig...
Behuising in informele nedersettings ‘n tameletjie – Kosmos 94.1
Behuising in informele nedersettings ‘n tameletjie Die gebrek aan behoorlike en bekostigbare behuising is ‘n groot uitdaging in Namibië, veral in informele nedersettings. Om die kwessie te takel, het die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling 33 huise aan die Shack Dwellers Federation in Windhoek se informele nedersetting, Okahandja Park, oorhandig. Van die 33 huise...