Saara ruk LP’s aan die bek President Nangolo Mbumba het Pius Iikwambi en Gerson Tjihenuna benoem om vir ‘n vyfjaartermyn as kommissarisse van die Verkiesingskommissie van Namibië te dien. Die benoemings is aangekondig deur die adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering, Loide Kasingo. Sommige parlementariërs is warm onder die kraag oor die aanstellings. Volgens sommige was...
Tag: bek
Trump aan die bek geruk…
Trump aan die bek geruk… Die boedel van die wyle Ierse sanger en liedjieskrywer Sinéad O’Connor het die voormalige Amerikaanse president Donald Trump gevra om nie haar musiek te gebruik in sy herverkiesingsveldtog nie. Hy het verlede maand haar treffer Nothing Compares to You op ‘n saamtrek in Maryland gebruik. ‘n Woordvoerder het aan BBC News gesê dit is...
Oorgrens-weiding, bek- en klouseer en die rooilyn… kenner sê
Oorgrens-weiding, bek- en klouseer en die rooilyn… kenner sê Die adjunk-eerste minister en buitelandse sake-minister, Netumbo Nandi-Ndaitwah, stel voor dat bilaterale instrumente en ooreenkomste tussen Namibië en Angola oor grensverwante aangeleenthede operasioneel gemaak word. Sy het gepraat by ‘n vergadering met die Angolese buitelandse betrekkinge-minister, Tete Antonio, in Helao Nafidi in die Ohangwena-streek. Dit kom...