Krieket Namibia stel Nashua Junior Franchise-kompetisie bekend Krieket Namibië is opgewonde om sy vennootskap met Nashua Namibia as die toernooiborg vir die Onder-14 en Onder-19 Junior Franchise-kompetisie aan te kondig. Hierdie vennootskap is ‘n belangrike mylpaal aangesien dit die eerste krieket junior franchise-kompetisie ooit bekendstel wat daarop gemik is om jong talent in Namibië te...
Tag: bekend
Amnestie Internasionaal SA se menseregtemanifes bekend
Amnestie Internasionaal SA se menseregtemanifes bekend Amnestie Internasionaal SA het sy menseregtemanifes onthul. Dit fokus op tien kwessies wat deurslaggewend is vir politieke partye en kandidate om te onderskryf, wat sal verseker menseregte word gestand gedoen. Die uitvoerende direkteur, Shenilla Mohamed, beklemtoon kieser-aanspreeklikheid voor, tydens en ná die verkiesing. Sy sê die manifes lig kwessies...
DA stel sy manifes in die Paarl bekend
DA stel sy manifes in die Paarl bekend Die Demokratiese Alliansie het sy provinsiale manifes in die Paarl in die Wes-Kaap bekend gestel, wat sewe beloftes aan kiesers insluit en ‘n mandaat vra vir die volgende vyf jaar aan bewind. Die premierkandidaat Alan Winde het die party se prestasiegeskiedenis in die provinsie beklemtoon. Beloftes sluit...
SA stel fase 16-beurtkrag riglyne bekend
SA stel fase 16-beurtkrag riglyne bekend Nersa het riglyne goedgekeur vir beurtkrag tot fase 16. Dit is ontwikkel deur ‘n kennerspaneel aangestel deur die Nasionale Gerasionaliseerde Spesifikasiesvereniging van Suid-Afrika en wil ‘n nasionale kragonderbreking of die ineenstorting van die netwerk keer. Die voorsitter van die vereniging se bestuurkomitee, Vally Padayachee, beklemtoon die belangrikheid daarvan vir...
Brandstofprys vandag bekend – Kosmos 94.1
Brandstofprys vandag bekend Die energieministerie het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die komitee wat die brandstofpryse bepaal, Donderdag vergader het en vandag die nuwe pryse sal bekend maak. Dit sal op Woensdag, 3 April in werking tree. Die Padfondsadministrasie soek steeds ‘n verdere verhoging van 1 Namibiese dollar in die brandstofheffing, na ‘n verhoging...
SA presidensie stel Energie-aksieplan vorderingsverslag bekend
SA presidensie stel Energie-aksieplan vorderingsverslag bekend Die Presidensie in die buurland het ‘n bygewerkte verslag oor die Energie-aksieplan vrygestel, wat toon daar is aansienlike vordering om beurtkrag te beëindig. Woordvoerder Vincent Magwenya sê die plan het ten doel om die omvang van beurtkrag te verminder. Dit wil ook langtermyn energie-sekerheid so vinnig moontlik te bereik...
Eerste internasionale sanger vir 2024 Rocking the Daisies-fees bekend
Eerste internasionale sanger vir 2024 Rocking the Daisies-fees bekend Die Sweeds-gebore sanger Snoh Aalegra van Iran is die eerste internasionale trekpleister wat gekies is om by die 2024 Rocking the Daisies-fees op te tree. Sy is veral bekend vir liedjies soos I Want You Around en Do 4 Love. Aalegra, wat al vir ʼn Grammy benoem was, het saam...
Vuilste maatskappye in Afrika bekend
Vuilste maatskappye in Afrika bekend Greenpeace Africa sal dié week sy jongste verslag vrystel met die titel Major Air Polluters in Africa Unmasked. Lugbesoedeling het in 2019 na vore gekom as die tweede belangrikste oorsaak van sterftes op die vasteland. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie asem nege uit elke tien mense tans lug in wat sy riglyne...
Steinhoff-sage moet bekend gemaak word – kenner
Steinhoff-sage moet bekend gemaak word – kenner Reaksie word ontvang op die selfmoord van die voormalige Steinhoff-baas Markus Jooste. Hy het homself Donderdagmiddag by sy huis in Hermanus geskiet, ‘n dag voor hy homself aan die Valke sou moes oorhandig. Professor Jannie Rossouw van Wits se Sakeskool sê die Steinhoff-sage moet bekend gemaak word. Post...
Cope stel verkiesingsmanifes bekend – Kosmos 94.1
Cope stel verkiesingsmanifes bekend Cope sê die voorbereiding aan sy verkiesingsmanifes vir Suid-Afrika se komende nasionale en provinsiale verkiesing, vorder goed. Die party se leier, Mosiuoa Lekota, sal Saterdag die party se verkiesingsmanifes by die Suurman-gemeenskapsaal in Hammanskraal, Tshwane, bekendstel. Cope se waarnemende sekretaris-generaal, Erick Mohlapamaswi, sê die manifes sal gesentreer wees rondom talle uitdagings...