IPPR stel begrotingsoorsig bekend Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het sy begrotingsoorsig bekend gemaak. Die terugkeer na bestendige ekonomiese groei en groei in inkomste het die minister ruimte gegee maar, die herstel sal nie voldoende wees om die land se hoë werkloosheidsyfer, wat sedert 2018 nie gemeet is nie, aan te spreek nie. Met die...
Tag: bekend
Agra maak 2024 halfjaar finansiële resultate bekend
Agra maak 2024 halfjaar finansiële resultate bekend Agra se inkomste het met 4,4 persent toegeneem van 1,3 miljard Namibiese dollar in 2023 tot byna 1,4 miljard in 2024. Hierdie marginale groei is ondersteun deur laer marge-produklyne wat in 2024 met 68,8 persent toegeneem het. Ten spyte hiervan, het Agra sy teenwoordigheid uitgebrei en ‘n tak...
Beyoncé maak die titel van haar komende country-album bekend
Beyoncé maak die titel van haar komende country-album bekend Die musiekikoon het onthul haar komende country-album se titel is “Cowboy Carter”. Beyoncé het die titel op haar amptelike webtuiste bekend gemaak, waar die hoofbladsy ‘n perdesaal wys met ‘n rooi, wit en blou serp wat lees “Country Carter”. Beyoncé se aanhangers was reeds in Februarie...
Sensus-uitslae vandag bekend – Kosmos 94.1
Sensus-uitslae vandag bekend Die uitslae van die 2023-sensus word met groot opgewondenheid ingewag. Die geleentheid vind vanoggend plaas by Windhoek Buiteklub-oord. Die Namibiese Statistieke-agentskap se dr. Isak Neema, die sensus-bestuurder, het in aanloop hiervan eksklusief met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor wat verwag kan word. Post navigation Source link
IVP stel verkiesingsmanifes bekend – Kosmos 94.1
IVP stel verkiesingsmanifes bekend Die leier van die Inkatha Vryheidsparty, Velenkosini Hlabisa, sê die algemene verkiesing op 29 Mei is die belangrikste sedert die begin van demokrasie. Die party het sy verkiesingsmanifes by Durban se Moses Mabhida-stadion bekend gestel. Hy sê die IVP se 13-punt-plan-manifes bied hoop en vernuwing vir almal. Hlabisa sê die land...
Sensus-uitslae gou bekend – Kosmos 94.1
Sensus-uitslae gou bekend Die uitslae van die 2023-sensus word met groot opgewondenheid ingewag. Die Namibiese Statistieke-agentskap maak Woensdag die voorlopige uitslae bekend. Die sensus-bestuurder, dr. Isak Neema, verduidelik die verskil tussen die voorlopige uitslae en die finale uitslae. Post navigation Source link
Transnet weier om verslag oor Ulundi-ontsporing bekend te maak
Transnet weier om verslag oor Ulundi-ontsporing bekend te maak Transnet Spoorvrag weier om die ongeluk-verslag oor die ontsporing by Ulundi in KwaZulu-Natal in November 2022 bekend te maak, met verwysing na vertroulikheid. ‘n Persoon met binnekennis het egter onthul die trein het na bewering drie keer vinniger as die spoedbeperking gery. Dit het gelei tot...
Stroperysyfers bekend – meer as 600 renosters dood
Stroperysyfers bekend – meer as 600 renosters dood Wêreld-wildlewedag is Sondag herdenk te midde van reuse-uitdagings met stropery en ander omgewingsmisdaad. Die omgewingsministerie sê 67 renosters is in 2023 gestroop met agt wat tot dusver vanjaar gestroop is. Ministeriële woordvoerder Romeo Muyunda het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Muyunda sê arrestasies is uiters goed in...
Afrika-wildmisdaad syfers bekend – Kosmos 94.1
Afrika-wildmisdaad syfers bekend Wêreld-wildlewedag word herdenk. In die jongste wildmisdaad verslag wat internasionaal gepubliseer word deur Enact, met ondersteuning van die EU, het Suider-Afrika die laagste koers gehad op die vasteland. Namibië is 10de uit 13 lande. Suid-Afrika en Mosambiek is op 8. Hierdie netwerke word deur korrupte openbare amptenare ondersteun wat kriminele groepe teen...
Sensus-uitslae op 13 Maart bekend
Sensus-uitslae op 13 Maart bekend Die Nambiese Statistieke-agentskap sal op Woensdag, 13 Maart die sensus-uitslae bekend maak. Die afwagting is groot omdat die sensus met twee jaar vertraag was en data oor werkloosheid, behuising, watervoorsiening en meer, is uiters belangrik vir ontwikkelingsplanne. Die sesde Nasionale Ontwikkelingsplan word tans geformuleer met konsultasies in al die streke...