Tag: bekendgestel

Home bekendgestel
Namibiese Rugby Skeidsregters Akademie (NRRA) bekendgestel
Post

Namibiese Rugby Skeidsregters Akademie (NRRA) bekendgestel

“Ons wil dit nie vir onsself hou nie, ons wil die outjies oplei en dit so ver as moontlik uitrol”. (Frik Engelbrecht)   In Namibië, ‘n rugbyliefhebber nasie, is daar een groot frustrasie met skeidsregters, maar dit kan nou vorentoe iets van die verlede wees met die bekendstelling van die Namibiese Rugby Skeidsregters Akademie (NRRA)....

Simposium vir vragmotorbestuurders se veiligheid, welstand bekendgestel
Post

Simposium vir vragmotorbestuurders se veiligheid, welstand bekendgestel

Simposium vir vragmotorbestuurders se veiligheid, welstand bekendgestel Die buurland se vervoer-minister, Sindisiwe Chikunga, het die eerste vragmotorbestuurder veiligheid en welstand-simposium in Boksburg bekendgestel. Die tema is “Your wellness is our concern”, en die geleentheid poog om landwyd die veiligheid en welstand van vragmotorbestuurders te verbeter. Die departement se vragspesialis, Mihlali Gqada, beklemtoon die projek se...

Tjommie-program bekendgestel om jeug te help
Post

Tjommie-program bekendgestel om jeug te help

Tjommie-program bekendgestel om jeug te help Die buurland se adjunk-minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Hendriette Bogopane-Zulu, in samewerking met die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling, USaid, het die tjommie-program in Manenberg, Kaapstad bekendgestel. Dit teiken tien- tot 14-jariges in ‘n gemeenskap wat deur bendegeweld en dwelmmisbruik geteister word. Die program is gemik op die vestiging van...

Ramprisikobestuur-strategie bekendgestel – Kosmos 94.1
Post

Ramprisikobestuur-strategie bekendgestel – Kosmos 94.1

Ramprisikobestuur-strategie bekendgestel Die kantoor van die eerste minister het die bewusmakings- en kommunikasiestrategie vir ramprisikobestuur 2023 tot 2027 bekendgestel. Klimaatsverandering raak alle Suider-Afrikaanse lande en Namibië is kwesbaar vir natuurrampe soos droogte, voedselonsekerheid en vloede. ‘n Nasionale benadering om die risiko’s te bestuur is dus nodig om ‘n plaaslike kultuur van rampvermindering te skep. Eerste...

Ontwikkelingsraamwerk van Hyphen-groenwaterstofprojek bekendgestel – Kosmos 94.1
Post

Ontwikkelingsraamwerk van Hyphen-groenwaterstofprojek bekendgestel – Kosmos 94.1

Ontwikkelingsraamwerk van Hyphen-groenwaterstofprojek bekendgestel Die regering van Namibië en Hyphen Hydrogen Energy gaan vandag die sosio-ekonomiese ontwikkelingsraamwerk vir Namibië se braanbreker groenwaterstof-projek van 10 miljard Amerikaanse dollar op Keetmanshoop bekendgestel. Die raamwerk is ‘n integrale deel van die haalbaarheids- en implementerings-ooreenkoms om die sosio-ekonomiese welstand van Namibië te bevorder, werk te skep, plaaslike gemeenskappe te...