Argentiniërs kan nie meer medisyne bekostig nie Uit Argentinië word daar berig dat medisyne te duur geword het vir mense om te koop. Selfs voorskrif antibiotika en chroniese behandelings word laat vaar in die land waar jaarlikse inflasie van meer as 250 persent aangeteken het. Gesondheidsorg is eenvoudig te duur. Medisyneverkope in die land het...
November 17, 2024
Tag: bekostig
Home
bekostig
Post
February 22, 2024February 22, 2024Uncategorized
Agterplaas-plakkers kan nie dienskoste van Farm 37 bekostig nie
Agterplaas-plakkers kan nie dienskoste van Farm 37 bekostig nie Die sogenaamde ‘agterplaas-huurders’ in Walvisbaai sê hulle sukkel om bydraes te maak om die erwe op Farm 37 te diens. Die ooreenkoms met die meer as duisend lede van die groep, is dat hulle 380 Namibiese dollar maandeliks moet betaal om Farm 37 te ontwikkel dat...
Post
October 10, 2023October 10, 2023Uncategorized
Wie kan 25% van ‘n handelsbank bekostig?
Wie kan 25% van ‘n handelsbank bekostig? Reaksie word ontvang op adjunk-goewerneur van die Bank van Namibië, Ebson Uanguta, wat sê Namibië maak beduidende vordering om plaaslike eienaarskap van banke te bevorder. Die bank het ‘n wetlike raamwerk opgestel wat ‘n minimum drempelbelang van 25% in alle kommersiële banke vir plaaslike inwoners voorbehou, en volgens...