Belangrike klimaatsverandering-uitspraak deur Europese Menseregtehof Die Europese Menseregtehof lewer môre ongekende uitsprake in drie afsonderlike sake oor lande se verantwoordelikheid met betrekking tot aardverwarming. Die uitsprake kan moontlik regerings verplig om ‘n meer ambisieuse klimaatsbeleid te aanvaar. Dit sal die eerste keer wees dat die hof uitspraak lewer oor klimaatsverandering, met sake wat beweer Europese...
Tag: belangrike
Handel hou belangrike konsultasies vir nuwe beleidsdokumente
Handel hou belangrike konsultasies vir nuwe beleidsdokumente Die handel-ministerie sal openbare konsultasies oor drie sleutel-wetgewende- en beleidsdokumente hou om insette van alle belanghebbendes te kry. Dit is die Wetsontwerp op Spesiale Ekonomiese Sone; die Nasionale Informele Ekonomie, Beginners- en Entrepreneurskap-ontwikkelingsbeleid; die Namibië-beleggingsbevordering en -fasiliteringregulasies; en die Nasionale Verkoelingstrategie. Elijah Mukubonda, ministerie se hoof van korporatiewe...
SA kan belangrike rol speel in geregtigheid in Gaza
SA kan belangrike rol speel in geregtigheid in Gaza Die GOOD Party sê Suid-Afrika is ‘n belangrike stem vir geregtigheid met Israel wat geen geheim daarvan maak dat hy sy vernietiging van die Palestynse mense en infrastruktuur wil hervat nie. Meer as 15 000 mense is dood sedert die oorlog tussen Israel en Hamas in...
Uganda speel gasheer vir twee belangrike byeenkomste
Uganda speel gasheer vir twee belangrike byeenkomste In Januarie volgende jaar sal Uganda die 19de beraad van staats- en regeringshoofde van Nie-geallieerde Beweging aanbied, asook die derde suider beraad wat onder die raamwerk van die Groep van 77 en China georganiseer word. Tydens die geleenthede sal Uganda die beweging se voorsitterskap vir drie jaar oorneem,...
Trump steek Biden verby in belangrike deelstate
Trump steek Biden verby in belangrike deelstate ʼn Nuwe meningspeiling van die The New York Times en Siena College het onthul Amerika se president Joe Biden het in vyf van die ses belangrikste state in ʼn verkiesing, ʼn agterstand teen oudpresident Donald Trump. Dit toon Biden verloor onder geregistreerde kiesers met vier tot tien persentasiepunte...
Belangrike roete dalk na Rassie vernoem
Belangrike roete dalk na Rassie vernoem Die Springbok super-ondersteuner Lubabalo Mpongoshe het ‘n formele aansoek ingedien by die Oos-Kaapse Provinsiale Geografiese Naamkomitee waarin hy voorstel die R75-roete in die provinsie moet vernoem word na Suid-Afrika se direkteur van Rugby, Rassie Erasmus. Die belangrike roete loop van Gqeberha na Despatch, wat Erasmus se tuisdorp is. Mpongoshe...
Windhoek Oos-inwoners moet belangrike openbare vergadering bywoon
Windhoek Oos-inwoners moet belangrike openbare vergadering bywoon Inwoners van die Windhoek-Oos kiesafdeling word uitgenooi na ‘n insiggewende en raadplegende vergadering met die Stad Windhoek. Die openbare vergadering is geskeduleer vir Woensdag, 4 Oktober om ses-uur namiddag by die Dagbreek Skool se saal in Klein Windhoek. Inwoners het oor verskeie kwessies gekla en hierdie platform sal...
Belangrike Afrika-ingenieurskonferensie wag in Pretoria
Belangrike Afrika-ingenieurskonferensie wag in Pretoria Die buurland se adjunk-president Paul Mashatile gaan ‘n belangrike toespraak lewer by die komende 9de Afrika ingenieursweek en 7de Afrika ingenieurskonferensie in Pretoria. Dit word aangebied deur die ingenieursraad van Suid-Afrika en die week-lange geleentheid gaan fokus op die uitbouiing van ingenieursvaardighede op die vasteland. Die geleentheid wil ook jongmense...
Handelsministerie bespreek belangrike beleggings-konsepwet – Kosmos 94.1
Handelsministerie bespreek belangrike beleggings-konsepwet Die handelsminister Lucia Iipumbi en haar ministeriële afvaardiging sal môre ‘n raadgewende vergadering oor Namibië se belangrike wetsontwerp op die bevordering en fasilitering van beleggings hou. Die vergadering vind môreoggend vanaf nege uur by Nipam in die hoofstad plaas en inwoners van die Khomas-streek word uitgenooi om dit by te woon....