Tag: belangrikste

Home belangrikste
Menslike hulpbronne is belangrikste aspek van alle sake
Post

Menslike hulpbronne is belangrikste aspek van alle sake

Menslike hulpbronne is belangrikste aspek van alle sake Klein besighede kan baat vind by basiese menslike hulpbron-praktyke soos duidelike posbeskrywings, billike vergoeding en voordele, en geleenthede vir groei. Dit bevorder ‘n positiewe werksomgewing wat talent lok en sakesukses aanwakker. Belegging in menslike hulpbronne kan na ‘n uitgawe lyk, maar dit is ‘n belegging in die...

Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba
Post

Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba

Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba Die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad en president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, Thabo Makgoba, sê kiesers staan voor die belangrikste besluit wat hulle dié jaar gaan neem. Makgoba het by die Paasdiens in die St Georges-katedraal gepraat. Hy beklemtoon die verkiesing in Mei is nie...

Staatsbegrafnis belangrikste gebeurtenis sedert onafhanklikheid
Post

Staatsbegrafnis belangrikste gebeurtenis sedert onafhanklikheid

Staatsbegrafnis belangrikste gebeurtenis sedert onafhanklikheid Namibië hou sy asem op vir die belangrikste nasionale gebeurtenis sedert onafhanklikheid in 1990. Wyle president Hage Geingob word vanoggend met ‘n staatsbegrafnis in die Helde-akker aan die suidelike buitewyke van Windhoek begrawe. Na afloop van die roudiens gister in die Onafhanklikheid-stadion, het Geingob se liggaam oornag in staatsie gelê,...

SA se volksmoord-saak belangrikste in moderne geskiedenis
Post

SA se volksmoord-saak belangrikste in moderne geskiedenis

SA se volksmoord-saak belangrikste in moderne geskiedenis Die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika beskryf Suid-Afrika se saak teen Israel as moontlik die belangrikste in moderne geskiedenis. Die Internasionale Geregshof sal vandag en môre Suid-Afrika se saak aanhoor waar Israel van volksmoord teen Palestyne in Gaza beskuldig word. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle...