Kenner sê oor Saoedi se belangstelling in Nam-minerale ’n Staatsondersteunde Saoedi-onderneming kyk na die aankoop van belange in mynboubates ter waarde van 15 miljard Amerikaanse in Namibië, en ook ander Afrikalande soos die Demokratiese Republiek van die Kongo en Guinee. Die ontwikkeling sal Amerikaanse maatskappye die reg gee om van die produksie te koop. Dit...
Tag: belangstelling
Dit blyk asof belangstelling in Lüderitz-eiendom skerp groei – Kosmos 94.1
Dit blyk asof belangstelling in Lüderitz-eiendom skerp groei Lüderitz ervaar op die oomblik ‘n herlewing in sy eiendomsmark aangedryf deur die onlangse olie-ontdekkings en groen-waterstofprojekte in die gebied. Die dorpsraad se waarnemende hoof uitvoerende beampte, Otto Shipanga het agt beplande eiendomverkope vir besware geadverteer. Twee van die eiendomme, beide industrieel, is vir energie- en brandstof-firmas...
Suid-Korea se belangstelling in litium-verwerking is soos manna uit die hemel – Kosmos 94.1
Suid-Korea se belangstelling in litium-verwerking is soos manna uit die hemel Ekonome het gereageer op die nuus dat Suid-Korea belangstel om in die litium-bedryf plaaslik te belê – maar nie vir eksplorasie of ontginning nie, eerder verwerking en prosessering. Lynminister Tom Alweendo het onlangs ‘n verbod op die uitvoer van rou-litium geplaas. Volgens plaaslike ekonoom...
Nóg internasionale belangstelling in Namibië se groenwaterstof – Kosmos 94.1
Nóg internasionale belangstelling in Namibië se groenwaterstof President Hage Geingob het vandag ‘n hoflikheidsbesoek van die uitvoerende hoof van die internasionale groenenergie-maatskappy Fortescue Future Industries, Mark Hutchinson, ontvang. Hy het Geingob op hoogte gebring van die maatskappy se vennootskappe in veral Afrika. Hutchinson het met ‘n voorstel vorendag gekom vir ‘n 50/50 groenwaterstof gesamentlike onderneming,...