Tag: belasting

Home belasting
Belasting: Staat kry minder, ekonomie kry meer
Post

Belasting: Staat kry minder, ekonomie kry meer

Belasting: Staat kry minder, ekonomie kry meer Die regering se belastinghervormings sal 646 miljoen Namibiese dollar terugsit in die sakke van belastingbetalers. Kosmos 94.1 Nuus het met die Cirrus-ekonoom, Robert McGregor, gepraat oor die impak op staatsinkomste gaan gebeur, veral aangesien ‘n groot groep mense geen belasting sal betaal nie. Oor wat die vermenigvuldigingseffek sal...

Suid-Afrka vakbond pleit om minder belasting
Post

Suid-Afrka vakbond pleit om minder belasting

Suid-Afrka vakbond pleit om minder belasting Die vakbond Solidariteit vra die buurland se finansminister, Enoch Godongwana, om in die komende begrotingsrede burgers te bevry van uitermatige belasting. Hy beveel aan die kategorieë vir persoonlike belasting word aangepas, en dat planne ingesluit word om ondoeltreffende besteding in sektore soos onderwys en gesondheidsorg te hanteer. Theuns du...

Shakira skik met Spaanse owerhede oor belasting
Post

Shakira skik met Spaanse owerhede oor belasting

Shakira skik met Spaanse owerhede oor belasting Die Colombiaanse popster Shakira het ‘n ooreenkoms met Spaanse aanklaers bereik om ‘n saak van belastingbedrog te skik. Die skikking het ter elfder uur gekom, net toe haar verhoor op die punt was om te begin. Die sangeres het ‘n boete van 7,5 miljoen euro betaal. Aanklaers wou...

SA belasting knou verbruikers – Kosmos 94.1
Post

SA belasting knou verbruikers – Kosmos 94.1

SA belasting knou verbruikers ‘n Verslag deur die Solidariteit Navorsingsinstituut toon die Suid-Afrikaanse belastingstelsel verlam die ekonomie, ondanks ‘n BTW-koers van 15-persent wat goed vergelyk met wêreldstandaarde. Die verslag wys op hoë belasting op verskeie gebiede, wat min besteebare inkomste laat. ʼn Navorser van die instituut, Theuns du Buisson, sê die stelsel beskik nie oor...

Konstruksiebedryf het neiging om nie belasting oor te betaal nie – Shivute
Post

Konstruksiebedryf het neiging om nie belasting oor te betaal nie – Shivute

Konstruksiebedryf het neiging om nie belasting oor te betaal nie – Shivute Die Namibiese Inkomste-agentskap het sy sektor-spesifieke belanghebbende-sessie met die konstruksiebedryf afgehandel. Die agentskap poog om belastingverwante prosedures te stroomlyn en deursigtigheid en nakoming binne die bedryf te bevorder. Sam Shivute, die agentskap se kommissaris, deel dat daar in die konstruksiebedryf meer as 14...

Tunisië oorweeg hoër belasting op rykes om IMF-lening te kry – Kosmos 94.1
Post

Tunisië oorweeg hoër belasting op rykes om IMF-lening te kry – Kosmos 94.1

Tunisië oorweeg hoër belasting op rykes om IMF-lening te kry Tunisiese President Kais Saied sê ‘n hoër belasting op ryk mense kan ‘n alternatief wees vir moeilike maatskaplike hervormings – as ‘n manier om ‘n internasionale finansiële reddingspakket te verseker. Die regering het in Oktober ’n voorlopige ooreenkoms met die Internasionale Monetêre Fonds beding vir...