Gaan na Zambezi, beleggers, groenskemas wag Visepresident Netumbo Nandi-Ndaitwah het ‘n beroep op die regering gedoen om pogings om die impak van klimaatsverandering aan te spreek te bespoedig, en waarsku teen ‘n naderende ernstige droogte. Dit val saam met verslae dat Suider-Afrikaanse lande hul droogste Februarie in dekades beleef het, wat gelei het tot oesmislukkings,...
Tag: beleggers
Buitelandse beleggers stroom uit SA
Die Reserwebank se jongste bestendigheids-verslag toon buitelandse beleggers het die afgelope vyf jaar van bates in Suid-Afrika ontslae geraak, met meer as 98,1 miljard Suid-Afrikaanse rand wat net vanjaar verkoop is. Die verslag dui op die volgehoue verkoop van staatseffekte en aandele deur beleggers wat nie in die land woon nie. Die aandeel in staatseffekte...
Namibiese ambassadeurs moet beleggers lok
Namibiese ambassadeurs moet beleggers lok President Hage Geingob doen ‘n beroep op Namibiese ambassadeurs om nie net die land aan potensiële beleggers in die buiteland te verkoop nie, maar ook om dit ten alle koste teen aanvalle te verdedig. Geingob het by die opening van die negende sitting van die sendinghoofde-konferensie in die hoofstad gesê...
Mbumba nooi beleggers by Amerika-Afrika-beraad uit – Kosmos 94.1
Mbumba nooi beleggers by Amerika-Afrika-beraad uit Die adjunk-president Nangolo Mbuma het tydens die Amerika-Afrika-beraad in Botswana beklemtoon dat Namibië se energiesektor die afgelope tyd aansienlike vooruitgang beleef. Hy sê groot reserwes olie- en gas-ontdekking deur internasionale maatskappye TotalEnergies en Shell het groot geleenthede geopen vir beleggings en waarde-kettings wat wag om ontgin te word. Mbumba...