EU, beleggingsraad vergader met besighede vanmiddag Die Europese Unie in Namibië, saam met die Namibiese beleggingsbevorderingsraad bied vanmiddag ‘n besigheidsforum in verband met groen-waterstof en kritieke minerale aan. Kosmos 94.1 Nuus het met Twaku Kayofa, woordvoerder van die EU se Windhoek kantoor gesels. Post navigation Source link
Tag: Beleggingsraad
Beleggingsraad ‘moet na ministerie geskuif word’
Beleggingsraad ‘moet na ministerie geskuif word’ Die Namibië Plaaslike Besigheidsvereniging wil hê die Namibiese Beleggings- en Bevorderingsontwikkelingsraad moet uit die Kantoor van die President verwyder word, en na die openbare ondernemingsministerie geskuif word. Die groep wil ook hê dat die ministerie handelsooreenkomste met beleggers beding. Hierdie aanbevelings is vervat in ‘n post-pandemiese verslag oor die...
Beleggingsraad herdenk 1 000 dae: Hoe het hy gevaar?
Beleggingsraad herdenk 1 000 dae: Hoe het hy gevaar? Die Namibiese Beleggingsbevordering en Ontwikkelingsraad herdenk 1 000 dae. Die raad se mandaat is, onder andere, om buitelandse belegging in Namibië te bevorder. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende hoof van die Namibiese Effektebeurs Tiaan Bazuin gesels oor hoe hy die raad se prestasie in...
Beleggingsraad sê New York-besoek was reuse-sukses
Beleggingsraad sê New York-besoek was reuse-sukses Namibië se raad vir beleggingsbevordering en ontwikkeling sê hy het ‘n reeks suksesvolle aktiwiteite op die kantlyn van die pas-voltooide Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies aangebied. Die raad het paneelbesprekings aangebied wat besondere klem op die hernubare energie- en onderwyssektore gelê het. By die ankergeleentheid met die tema...
Beleggingsraad praat oor uitdagings met EPL-stelsel – Kosmos 94.1
Beleggingsraad praat oor uitdagings met EPL-stelsel Die Namibië Beleggingsbevordering en -Ontwikkelingsraad het in vennootskap met die ministerie van myne en energie ‘n inligtingsessie oor eksplorasie-lisensies aangebied. Dit het lig gewerp op deurslaggewende uitdagings wat mynlisensiehouers in die mineraal-eksplorasiesektor in die gesig staar. Tydens die sessie het dit duidelik geword dat daar talle struikelblokke is as gevolg van beperkte befondsing en...