Epra vaar uit teen Iipumbu oor beleggings-wetsontwerp Die Ekonomiese Beleidsnavorsing-vereniging het in ‘n ope brief aan handelsminister Lucia Iipumbu sy diep kommer oor die beleggings-wetsontwerp uitgespreek. Die vereniging sê hy is nie in kennis gestel oor enige openbare konsultasie voor die 7de Augustus s’n nie, en moes oor daardie byeenkoms op sosiale media hoor. Rolspelers...
November 19, 2024