Moenie verhouding met Angola belemmer, sê prokureur Die Namibiese regering behoort nie sy verhouding met Angola bloot te stel aan onmin weens onwettige brandstofsmokkel-aktiwiteite wat algemeen bekend staan as ‘Ngungula’ nie. Dit is die mening van die prominente Windhoekse prokureur, Kadhila Amoomo, wat beklemtoon dat die enigste logiese vraag wat die Namibiese regering homself moet...
Tag: belemmer
ANC belemmer toegang tot hoër onderwys: DA
ANC belemmer toegang tot hoër onderwys: DA Die DA is bekommerd oor beweerde korrupsie en wanbestuur by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, en die ANC-regering se onvolhoubare fooi-vrye model vir hoër onderwys. Die DA-lid, Chantel King, sê die uitvoerende hoof van NSFAS, Masile Ramorwesi, het verlede jaar gewaarsku 87 000 studente kan hul finansiering...
Regulasies belemmer billike toegang tot medisyne
Regulasies belemmer billike toegang tot medisyne Bedryfskenners in die buurland lig regulatoriese uitdagings uit wat die billike toegang tot medisyne en gesondheidsorgprodukte in Afrika belemmer. In die bespreking op die Wêreld-plaaslike produksieforum in Den Haag het Nederlandse gesondheidswerkers beklemtoon dit is dringend noodsaaklik om hierdie struikelblokke aan te pak wat die ontwikkeling van Afrika se nuwe openbare...
Begroting: Besnoeiings kan groei belemmer
Begroting: Besnoeiings kan groei belemmer Die GOOD-party in die buurland waarsku teen besnoeiingsmaatreëls wat armoede kan vererger en ekonomiese groei belemmer, in afwagting van die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se mediumtermynbegrotingsverklaring. Hulle voer aan die huidige skuldverhouding is hanteerbaar terwyl die verstandige besteding van bykomende skuld kan help om ekonomiese stagnasie te oorbrug. Die party is gekant teen die instelling van...
Jhb-brand sal sake, beleggings belemmer – Kosmos 94.1
Jhb-brand sal sake, beleggings belemmer Die Johannesburgse Kamer van Koophandel het sy kommer uitgespreek oor die impak van die brand in die gebou in die middestad op sakeondernemings. Volgens Herman Breedt van die Kamer het sakelui wat in die omgewing sake doen bekommernissse oor veiligheid na die voorval beklemtoon. Hy sê ‘n onmiddellike plan is...
Burokrasie belemmer doeltreffendheid van staatsondernemings – Kosmos 94.1
Burokrasie belemmer doeltreffendheid van staatsondernemings Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing doen ‘n beroep gedoen op volledige outonomie van openbare ondernemings met verwysing na hul onvermoë om dinamies te wees en doeltreffend te reageer binne die bestaande institusionele raamwerk onder die regering. Die instituut se ekonoom Robin Sherbourne sê besighede en regeringsentiteite funksioneer onder fundamenteel verskillende...
Beurtkrag in Gauteng belemmer beleggings – Kosmos 94.1
Beurtkrag in Gauteng belemmer beleggings Die DA in Gauteng sê nog meer moet gedoen word om kragvoorsiening te verbeter want die voortdurende beurtkrag het ‘n negatiewe uitwerking op die ekonomiese spilpunt van die provinsie. Patrick Atkinson sê die syfers van die onlangse kwartaallikse arbeidsmagpeiling is ‘n duidelike aanduiding die premier Panyaza Lesufi en sy amptenary...
Smokkelary belemmer handel tussen Namibië, Angola – Kosmos 94.1
Smokkelary belemmer handel tussen Namibië, Angola Die Kamers van Koophandel en Nywerheid van Namibië en Angola nooi sakelui van beide lande uit na die tweede Angola-Namibië Besigheidsforum wat in Lubango, Angola, wat geskeduleer is vanaf 3 tot 6 September. Die Forum sal sluit ‘n besigheidsessie in om terugvoer te gee oor kwessies wat geopper is...
Kaapse hawe-brughyskrane belemmer prestasie – Kosmos 94.1
Kaapse hawe-brughyskrane belemmer prestasie Die Wes-Kaapse regering sê volgens die Transporter Congestion Report is die grootste enkele struikelblok in die pad van die doeltreffende funksionering van die Kaapstadse hawe die status van die rubberband-belynde brughyskrane. Dit word gebruik om vragmotors op en af te laai en vir ander bedryfstoerusting. Die LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê ‘n...
Beurtkrag belemmer groei-vooruitsigte – Kosmos 94.1
Beurtkrag belemmer groei-vooruitsigte Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê beurtkrag en logistieke beperkings kan ‘n wyer uitwerking hê op die lewenskoste en die koste van sakebedrywighede. Die Monetêre Beleidskomitee van die Reserwebank het die repokoers onveranderd op 8,25 persent gehou. Kganyago sê alhoewel Suid-Afrika se ekonomiese toestande oënskynlik verbeter het, weerspieël die...