Tutu het vrede beliggaam: Melinda Gates Die internasionale filantroop Melinda Gates het die ontslape aartsbiskop Desmond Tutu geloof as die verpersoonliking van vrede. Gates het die hoofrede gelewer by die 13de Desmond Tutu Internasionale Vredeslesing by die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum. Die geleentheid, wat aangebied is deur die Desmond en Leah Tutu-stigting, het gesentreer rondom die...
December 29, 2024