R100m se vervalste goedere in Bellville gevind Vragte vervalste goedere, met ‘n beraamde straatwaarde van meer as 100 miljoen Suid-Afrikaanse rand, is by ‘n winkelkompleks in Bellville, Kaapstad, gevind met vier verdagtes wat in hegtenis geneem is. Andre Traut, polisiewoordvoerder, sê die gesamentlike operasie is gelei deur die polisie, doeane en aksyns, en handelsmerkbeskermers. Hy...
December 26, 2024