Agterstand in behuising beloop N$250 miljard Informele nedersettings en plakkerskampe het sedert onafhanklikheid tot en met amper 40 persent van huishoudings gegroei. Dit was op ongeveer 3 persent in 1990. Die Namibiese verteenwoordiger van die aanlyn-eiendomsmaatskappy House48 Hub, Namene Kalili sê die koste om aan die agterstand te voldoen beloop miljarde. Hy het by ‘n...
Tag: beloop
Nascam se tantieme beloop N$1,9m
Nascam se tantieme beloop N$1,9m Die Namibiese Musiekregtevereniging, Nascam, het tantiemes van 1,9-miljoen Namibiese dollar vir die jaar aangekondig. Die uitvoerende hoof van Nascam, Albert Nicanor, sê tien persent van die verklaarde tantièmes word opsygesit vir die maatskaplike beskerming van al sy lede. Hy benadruk dit het ten doel om die welsyn van Nascam-lede te...
Baan toe! Aussie Ope se prysgeld beloop N$1 miljard!
Baan toe! Aussie Ope se prysgeld beloop N$1 miljard! Die Australiese Ope se amptenare het ʼn verhoging van meer as 125 miljoen Namibiese dollar in prysgeld aangekondig. Die toernooi begin op 14 Januarie by Melbourne Park. Die toernooi se direkteur, Craig Tiley, sê die Grand Slam-toernooi se totale prysgeld beloop nou meer as 1 miljard...
Bedryfstekorte by Eskom en Transnet beloop R200 miljard
Bedryfstekorte by Eskom en Transnet beloop R200 miljard Die DA het kommer uitgespreek omdat bedryfstekorte by Eskom en Transnet ‘n verbysterende ekonomiese verlies van 200 miljard Suid-Afrikaanse rand veroorsaak het. Die mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring het hierdie bekommernisse herbevestig deur ‘n aansienlike inkomstetekort van 56,8 miljard rand te voorspel, hoofsaaklik toegeskryf aan sukkelende ondernemings in staatsbesit. Die DA-lid,...