Uutoni sê nuwe wetgewing sal streeksrade bemagtig Die minister van stedelike en ontwikkeling, Erastus Uutoni, wil nuwe wetgewing vir streeksrade implementeer. Hy sê die Wetsontwerp vir Streeks- en Kiesafdelings-befondsingsal hulle in staat stel om ‘n gewaarborgde jaarlikse bewilliging te ontvang wat die rade sal bemagtig. Ingevolge die Streekraad se Wet van 1992 sê Uutoni dat...
December 14, 2024
Tag: bemagtig
Home
bemagtig
Post
September 27, 2023September 27, 2023Uncategorized
Old Mutual-stigting bemagtig Namibiese jeug
Old Mutual-stigting bemagtig Namibiese jeug Die Old Mutual-stigting kondig aan dat 28 laerskole gekies is om deel te neem aan sy baanbreker Little Green Ambassadors inisiatief. Dit het ten doel om die jeug van Namibië te bemagtig om kampioene vir ons planeet te word en staan omgewingsvolhoubaarheid voor. As deel van die inisiatief sal die...
Post
July 16, 2023July 16, 2023Uncategorized
Pombili sê M+Z en Mercedes bemagtig jongmense, bevorder kleinsake – Kosmos 94.1
Pombili sê M+Z en Mercedes bemagtig jongmense, bevorder kleinsake M+Z Mercedes-Benz het ‘n spiksplinternuwe ambassadeur in die vorm van die bekende sosiale media persoonlikheid Pombili Shilongo. Sy het ‘n nuwe C-klas voertuig ontvang as deel van haar vennootskap met M+Z Motors. Shilongo het met Kosmos 94.1 se Francois Lottering gesels en sê dit is verblydend...