Dringende bemiddeling vir Menzies se vrag-saak Die bemiddelaar van die hoërhof, Marinus Nederlof, sal vandag, luidens ‘n opdrag deur regter Shafimana Ueitele, die kwessie van Menzies Aviation se vrag by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe en Paragon Aviation bemiddel. Dit is nie op die rol vanoggend nie maar volgens Ueitele moet ‘n verslag in die verband teen môre by die hof ingedien word. Die regter het ook Menzies se jongste...
December 28, 2024