Lesufi kan nie bendegeweld hanteer of beheer nie Die DA in Gauteng sê nie premier Panyaza Lesufi of sy sogenaamde misdaadbestryders het die vermoë of toewyding om bendegeweld by die horings te pak nie. In die jongste voorval is ʼn vermeende leier van die berugte Varadas-bende in Westbury buite ʼn gimnasium aan die Wes-Rand, vermoedelik...
Tag: bendegeweld
Kaapstad doen alles om bendegeweld aan te spreek
Kaapstad doen alles om bendegeweld aan te spreek Die Stad Kaapstad sê hy doen alles in sy vermoë om bendegeweld te beëindig. Dit sluit geslotekringtelevisie en opsporing van geweerskote in. Bendegeweld het verlede Saterdag in Manenberg uitgebreek toe The Americans, Clever Kids en Hard Livings-bende op mekaar losgebrand het. Drie mense is dood en nóg...
Bendegeweld in Wes-Kaap wek kommer
Bendegeweld in Wes-Kaap wek kommer ActionSA eis onmiddellike ingryping namate bendeverwante geweld in die Wes-Kaap toeneem en inwoners kwesbaar laat. Volgens die party skets die ontdekking van ‘n onthoofde liggaam in Mitchells Plain, Kaapstad, ‘n prentjie van die toenemende geweld. ActionSA se voorsitter, Michelle Wasserman, sê die provinsie ervaar die meeste bendeverwante moorde, met polisiekantore in ‘n haglike toestand en toenemende aanvalle op beamptes. Wasserman...
Oplewing in bende-geweld treiter inwoners
Oplewing in bende-geweld treiter inwoners ActionSA in Gauteng is bekommerd oor die oplewing in die voortslepende bende- en dwelmverwante geweld wat die gemeenskappe van Eldorado Park en Westbury in Johannesburg teister. Drie jong mans is die naweek in die gebiede doodgeskiet. ʼn Woordvoerder van ActionSA, Funzi Ngobeni, sê die party sal vasbeslote en hand-aan-hand saam...