Noodtoestand in Haïti na bendes 4 000 gevangenes vrylaat Haïti se regering het ‘n noodtoestand en aandklokreël afgekondig in ‘n poging om beheer te herwin nadat gewapende bendelede die land se twee grootste tronke bestorm het en meer as 4 000 gevangenes vrygelaat het. Eerste minister Ariel Henry het verlede week na die buiteland gereis...
Tag: bendes
Haïti stort ineen, 300 gewapende bendes regeer
Haïti stort ineen, 300 gewapende bendes regeer Die Verenigde Nasies sê dat 5,2 miljoen Haïtiane humanitêre hulp nodig het en meer as 4,3 miljoen ervaar akute voedselonsekerheid – dit is ‘n verbysterende twee uit vyf mense in ‘n land wat vroeër selfversorgend was in terme van voedselproduksie. Daar is net befondsing vir 33 persent van...
Polisie en bendes wek kommer
Polisie en bendes wek kommer Die Wes-Kaapse regering het diepe kommer uitgespreek oor die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat se voortdurende stilswye oor regter Daniel Thulare se kritiese bevindings rakende die polisie en misdaadbendes. Die bevindings, wat meer as ‘n jaar gelede geopper is, het moontlike polisiebetrokkenheid by bendes in die provinsie blootgelê. Die Wes-Kaapse L-U-R vir gemeenskapsveiligheid...
Kaapstad slaan toe teen bendes
Kaapstad slaan toe teen bendes Wetstoepassers van die Stad Kaapstad tree beslissend op om die bende-oorlog op die Kaapse Vlakte te ontlont. Hulle het lede van die stad se Wetstoepassing-bevorderingsplan ontplooi, wat saamwerk met die polisie- en Metro-polisie-eenhede, sowel as ‘n hommeltuig-span, in teenmisdaadoperasies wat beheerpunte en deursoekings insluit. Die stad sê, die onlangse arrestasie...