Indiese premier sal streng optree ná bendeverkragting Die Indiese premier Narendra Modi het beloof daar sal streng opgetree word teen diegene wat twee vroue van die minderheid Kuki-stam in Manipur mishandel het. Volgens The Guardian het beeldmateriaal na vore gekom van die vroue wat met geweld ontklee word deur ‘n bende van die meerderheid Meitei-stam....
November 5, 2024