Tag: benodig

Home benodig
Skaakspelers kwalifiseer vir wêreldbeker, benodig borgskappe
Post

Skaakspelers kwalifiseer vir wêreldbeker, benodig borgskappe

Skaakspelers kwalifiseer vir wêreldbeker, benodig borgskappe Die Namibiese Skaakfederasie maak gereed vir ‘n gebeurtenisvolle seisoen wat reeds aan die begin van April begin het. Volgens Goodwill Khoa, die federasie se president, het hulle borgskappe nodig om na die verskillende toernooie te gaan. Khoa het ook aan Kosmos 94.1 Nuus gesê Namibië het vir die Skaak-wêreldbeker...

Namibië benodig $15 miljard weens klimaatkrisis
Post

Namibië benodig $15 miljard weens klimaatkrisis

Namibië benodig $15 miljard weens klimaatkrisis President Hage Geingob het vandag ‘n toespraak gelewer by die Verenigde Nasies se Cop28 konferensie in Dubai, in die Verenigde Arabiese Emirate. Die konferensies is die wêreld se hoogste besluitnemende liggaam oor klimaatkwessies en een van die grootste internasionale vergaderings ter wêreld. Geingob sê Namibië is een van die...

Benodig terapie? In Wes-Afrika kan haarkappers help…
Post

Benodig terapie? In Wes-Afrika kan haarkappers help…

Benodig terapie? In Wes-Afrika kan haarkappers help… Haarkapper, Tele da Silveira, is een van ongeveer 150 vroue wat geestesgesondheidsopleiding in Wes- en Sentraal-Afrika ontvang van ‘n organisasie wat probeer om ‘n kritieke leemte te vul en bied geestesgesondheidsorg in een van die wêreld se armste streke, waar berading skaars toeganklik is. Togo en baie ander...

Mediese hulp en klinieke steeds benodig in Libië
Post

Mediese hulp en klinieke steeds benodig in Libië

Mediese hulp en klinieke steeds benodig in Libië Die Wêreldgesondheidsorganisasie het ‘n waarskuwing uitgereik oor ‘n moontlike tweede krisis in Libië se oorstroomde noordoostelike dele. Daar bestaan toenemende kommer oor oordraagbare siektes wat kan uitbreek weens besmette water. Die vloede het duisende mense se lewens geëis, met 40 000 mense wat ontwortel is. ‘n WGO-verteenwoordiger,...

Marokko benodig sielkundige hulp, dringende voorrade – Kosmos 94.1
Post

Marokko benodig sielkundige hulp, dringende voorrade – Kosmos 94.1

Marokko benodig sielkundige hulp, dringende voorrade Die Verenigde Nasies se Hoof van Verligtingshulp, Martin Griffiths, sê die verskaffing van lewensreddende voorrade en maatskaplik-sielkundige hulp moet ‘n prioriteit in Marokko en Libië wees. Dit volg na die aardbewing in Marokko en verwoestende vloede in Libië. Griffiths sê die twee gelyktydige rampe is ‘n wekroep oor die...