NV benoem twee vir Verkiesingskommissie Die Nasionale Vergadering het sy werksaamhede hervat ná hul reses om vir wyle president Hage Geingob te rou. Die adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering, Loide Kasingo, het die benoeming van twee lede vir die Verkiesingskommissie aangekondig. Die aanstellings sal formeel deur president Nangolo Mbumba gemaak word en die twee genomineerdes...
Tag: benoem
ActionSA benoem kandidaat vir Tshwane-onderburgemeester
ActionSA benoem kandidaat vir Tshwane-onderburgemeester ActionSA het Nasiphi Moya nomineer as sy kandidaat vir die pos van Tshwane-onderburgemeester. Die nasionale voorsitter Michael Beaumont beskou Moya as iemand wat in ‘n belangrike leierskapsrol in die stad se regeringstruktuur kan optree. Hy sê die stap stem ooreen met ActionSA se strategiese posisionering, gemik op die maak van...
Senegal se Ba benoem deur Sall as opvolger
Senegal se Ba benoem deur Sall as opvolger Die Senegalese premier, Amadou Ba, het belowe om die land na groter vrede en voorspoed te lei, na die regerende party hom amptelik genoem het om Macky Sall te vervang. Ba, ‘n voormalige belastinginspekteur, dien as premier sedert September 2022. Voorheen was hy minister van buitelandse sake...
Rugby: Nienaber, Etzebeth, Libbok benoem vir toekennings
Rugby: Nienaber, Etzebeth, Libbok benoem vir toekennings Die Springbok-afrigter Jacques Nienaber, die slot Eben Etzebeth en die losskakel Manie Libbok is onder die uitstaande benoemings vir die 2023 Wêreldrugby-toekenningseremonie wat Sondag in Parys plaasvind – ‘n dag na die Wêreldbeker-eindstryd. Nienaber is benoem as afrigter van die jaar, en Etzebeth in die vyftienman-spel se Speler...
Trevor Noah vir Emmy benoem – Kosmos 94.1
Trevor Noah vir Emmy benoem Die Suid-Afrikaanse komediant, Trevor Noah, se spesiale Netflix-program, Trevor Noah: I Wish You Would, is vir ‘n Emmy-toekenning benoem in die kategorie vir uitstekende skryfwerk van ‘n verskeidenheidsprogram. The Daily Show With Trevor Noah is vir drie toekennings benoem, onder andere in die kategorie vir uitstekende skryfwerk van ‘n verskeidenheids-reeks....