Uraan moet plaaslik benut word – Tweya Tjekero Tweya, hoof van die parlementêre staande komitee oor natuurlike hulpbronne, voer aan dat ondanks Namibië se rykdom in hulpbronne soos uraan, die land steeds sy fokus op uitvoere plaas eerder as om dit binnelands vir energie te benut. Hy meen dit is kortsigtig. Volgens Tweya is daar...
December 14, 2024
Tag: benut
Home
benut
Post
February 2, 2024February 2, 2024Uncategorized
Elke deel van vangste in visbedryf moet benut word
Elke deel van vangste in visbedryf moet benut word Die stigterslede van die nuwe Namibia Ocean Cluster het hulle daartoe verbind om vermorsing tot die minimum te beperk en die sosio-ekonomiese voordele van elke vis wat in Namibië geoes word, ten volle te ontgin. Dié verbintenis is by ’n openbare geleentheid in Walvisbaai geformaliseer waar...
Post
January 26, 2024January 26, 2024Uncategorized
Proteas kolwer Hamsa wil geleenthede benut
Proteas kolwer Hamsa wil geleenthede benut Krieket: Die Proteas-toetsgroep is in Nieu-Seeland vir ʼn reeks van twee toetse maar die meeste van die voorste spelers is nie daar nie. Die reeks bots met die SA20, wat beteken die meeste van afrigter Shukri Conrad se eerstekeuse spelers wat by die toernooi betrokke is, kon nie saamreis...