Benutting van mopane opgeskort in Kunene Die omgewingsministerie het alle oes en benutting van mopanebome in die Kunene-streek opgeskort. Die direkteur van bosbou, Johnson Ndokosho, het in ‘n brief aan die relevante owerhede die opdrag uiteengesit. Hy sê daar is kommer oor onvolhoubare verbruik, hetsy vir houtskool produksie of eie gebruik. Alle permitte is met...
November 17, 2024