Tag: bepaal

Home bepaal
SA landbou gaan erns van droogte bepaal
Post

SA landbou gaan erns van droogte bepaal

SA landbou gaan erns van droogte bepaal Die buurland se landbou minister, Thoko Didiza, sal leiers van georganiseerde landbou, betrokke departemente en LUR’e van alle provinsies ontmoet om die erns van die El Nino-verwante droogte te bepaal. Die Oesskattingskomitee se jongste vooruitskatting toon dat Suid-Afrika se 2023/24 somergraan- en oliesadeproduksie op ‘n jaargrondslag met 21...

Radioaktiewe fasiliteit: Niks sal gebeur voor impakte nie bepaal is nie
Post

Radioaktiewe fasiliteit: Niks sal gebeur voor impakte nie bepaal is nie

Radioaktiewe fasiliteit: Niks sal gebeur voor impakte nie bepaal is nie Die radioaktiewe bergingsfasiliteit wat in Swakopmund beplan word, bly in die nuus. ‘n Omgewingsimpak-studie word reeds deur Geo-Pollution Technologies gedoen. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Johan Otto van Stewart Planning, wat sê hulle het reeds kommentaar gekry van myne en inwoners van die...

Brandstofprys word Donderdag bepaal – Kosmos 94.1
Post

Brandstofprys word Donderdag bepaal – Kosmos 94.1

Brandstofprys word Donderdag bepaal Die ministerie van myne en energie het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die komitee wat die brandstofprys bepaal Donderdag bymekaar sal kom en moontlik volgende week Dinsdag die nuwe prys bekendmaak. Die nuwe prys op 3 April, volgende week Woensdag in werking. Daar was tydens Februarie reeds onderverhalings op petrol...

Maart brandstofprys môre bepaal – Kosmos 94.1
Post

Maart brandstofprys môre bepaal – Kosmos 94.1

Maart brandstofprys môre bepaal Kenners meen die brandstofprys vir Maart, wat volgende week Woensdag in werking tree, eers bespreek kan word na die begroting. Daar word verwag dat daar aanpassings in die heffings kan wees. Kosmos 94.1Nuus het met Abednego Ekandjo, petroleumekonoom by die ministerie gesels wat geen kommentaar daaroor wou lewer nie maar wel...

Datum vir Amushelelo-Imalwa-saak vandag bepaal
Post

Datum vir Amushelelo-Imalwa-saak vandag bepaal

Datum vir Amushelelo-Imalwa-saak vandag bepaal Die verhoordatum vir Michael Amushelelo se poging om sy vervolging vir geldwassery ter syde te laat stel, sal vandag deur regter Hosea Angula bepaal word. Die saak word deur drie regters aangehoor, naamlik Angula, Nate Ndauendapo en Thomas Masuku aangehoor. Die rede daarvoor is dat Amushelelo aanvoer dat die Strafproseswet...

Verhoordatum (dalk) vandag vir Fishrotters bepaal
Post

Verhoordatum (dalk) vandag vir Fishrotters bepaal

Verhoordatum (dalk) vandag vir Fishrotters bepaal Die Fishrot-saak kom vandag voor regter Moses Chinhengo voor om ‘n verhoordatum, moontlik eers volgende jaar, te bepaal. Die groep van 27 beskuldigdes het op 13 Oktober voorgekom toe die verhoor moes begin het maar, van die groep, waarvan meer as ses vir vier jaar in aanhouding is, het net...

Komitees is nodig om rampskades te bepaal: Eerste Minister
Post

Komitees is nodig om rampskades te bepaal: Eerste Minister

Komitees is nodig om rampskades te bepaal: Eerste Minister Namibië, as deel van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, herdenk vanjaar se Internasionale Dag vir Ramprisikovermindering in die Oshana-streek en vra dat die wêreldgemeenskap pogings opskerp om die impak van rampe te versag. Vanjaar se tema vir die dag is “Beveg ongelykheid vir ‘n veerkragtige toekoms.” Eerste Minister...

Oktober-brandstofprys reeds bepaal, aankondiging onbekend
Post

Oktober-brandstofprys reeds bepaal, aankondiging onbekend

Oktober-brandstofprys reeds bepaal, aankondiging onbekend Die woordvoerder van die energieministerie, Andreas Simon, het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig die komitee wat brandstofpryse bepaal het Woensdag vergader. Daar is groot afwagting vir die Oktober brandstofprys omdat daar in Augustus onderverhalings van twee tot drie dollar per liter in die land was. Intussen het die olieprys in...

Renosterstroper en profeet Babi se appèldatums vandag bepaal
Post

Renosterstroper en profeet Babi se appèldatums vandag bepaal

Renosterstroper en profeet Babi se appèldatums vandag bepaal Die renosterstroper en selfverklaarde profeet Jackson Babi, is een van 34 appèlsake wat voor adjunk-regterpresident Hosea Angula vandag voorkom. Babi appelleer teen sy vonnis van 27 jaar vir renosterstropery. Hy is in September verlede jaar op Gobabis op 11 klagte skuldig bevind. Hy is in Mei 2020...

Lesufi sê oorsaak van Jhb-brand word nog bepaal – Kosmos 94.1
Post

Lesufi sê oorsaak van Jhb-brand word nog bepaal – Kosmos 94.1

Lesufi sê oorsaak van Jhb-brand word nog bepaal Gauteng se premier Panyaza Lesufi sê hy sal in samewerking met die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, ‘n komitee aanstel om die dodelike brand in die Johannesburgse middestad te ondersoek. Die brand in ‘n vyfverdieping-gebou in Marshalltown het gister in die vroeë oggendure 74...