Tag: beperkings

Home beperkings
Beperkings by suidelike grensposte – Kosmos 94.1
Post

Beperkings by suidelike grensposte – Kosmos 94.1

Beperkings by suidelike grensposte Die Namibiese ministerie van binnelandse sake het in ‘n verklaring om verskoning gevra vir die voortdurende kragonderbreking by die Ariamsvlei, Noordoewer en Klein Menasse grensposte. Die kragonderbreking het Sondagmiddag begin na ‘n fout op die Harib-substasie en NamPower sê toevoer behoort teen Saterdag herstel te word. Die uitvoerende direkteur in die...

Alweendo het kommer oor G7 se beperkings op Russiese diamante
Post

Alweendo het kommer oor G7 se beperkings op Russiese diamante

Alweendo het kommer oor G7 se beperkings op Russiese diamante Die mynbou-ministerie het kommer uitgespreek oor die G7-lande se voorgestelde beperkings op die invoer van Russiese diamante en sê dit moet met alle diamantproduserende lande bespreek word. Dit sê beperkings sal ‘n negatiewe sosio-ekonomiese impak hê op diamantproduserende lande in Afrika, insluitend Namibië. As die...

Beperkings in handel, veral met tariewe, vertraag handel in Afrika – Kosmos 94.1
Post

Beperkings in handel, veral met tariewe, vertraag handel in Afrika – Kosmos 94.1

Beperkings in handel, veral met tariewe, vertraag handel in Afrika Sakeleiers op die Brics-forum sê nie-tariefversperrings is een van die hoofredes waarom landbouhandel swak bly tussen lidlande. Die afgevaardigdes op die 15de Brics-beraad wat in Sandton, Johannesburg, aan die gang is, het trae beleidsveranderings rakende die produksie, oes en vervoer van landbou-produkte as verdere redes...

Opul vergader vandag, nog ru-olie beperkings verwag – Kosmos 94.1
Post

Opul vergader vandag, nog ru-olie beperkings verwag – Kosmos 94.1

Opul vergader vandag, nog ru-olie beperkings verwag Opul en sy vennote vergader vandag. Daar word verwag dat die organisasie verdere ru-olie produksiebesnoeiings van soveel as 1 miljoen vate per dag sal aankondig. Olie het in die afgelope drie maande met amper 10 persent gedaal. Opul, saam met sy bondgenote wat Rusland insluit, produseer ongeveer 40...