Kernkrag-aanleg vir Namibië beplan Rosatom, Rusland se kernreus, is teenwoordig in Namibië deur sy Uranium One-filiaal wat uraan in die Stampriet-bekken wil ontgin. Rosatom het vroeër die week gesê hy oorweeg dit om ‘n kernkrag-aanleg in Namibië op te rig. Namibië het een van die rykste uraan-mineraalreserwes ter wêreld. Chris Yelland, ‘n energie-ontleder, gesels oor...
Tag: beplan
Ben Freeth beplan sy Windhoek agenda
Ben Freeth beplan sy Windhoek agenda Zimbabwiër Ben Freeth het in Windhoek aangekom.Hy het te voet en te perd vanaf Zimbabwe gereis om geregtigheid te kry vir sy plaas wat afgevat is tydens Robert Mugabe se mislukte grondhervormingsplan van 2000. Die SADC-tribunaal het hom in 2008 die reg gegee om sy grond terug te kry...
Kremlin sê Duitse weermag beplan aanval…
Kremlin sê Duitse weermag beplan aanval… Die Kremlin sê ‘n beweerde opname van Duitse militêre besprekings toon dat Duitsland se gewapende magte planne bespreek om aanvalle op Russiese grondgebiede te loods. Die opname self sê dat binne die Bundeswehr daar planne is om aanvalle teen Rusland te loods en Dmitri Peskov, woordvoerder van die Kremlin,...
Stad Windhoek beplan nog ‘n uitbreiding
Stad Windhoek beplan nog ‘n uitbreiding Die Stad Windhoek sê hy het die ontwikkeling van ‘n nuwe uitbreiding by Rocky Crest goedgekeur om 227 erwe te beslaan. Rocky Crest Uitbreiding 8, sal bestaan uit 168 residensiële erwe, met drie vir algemene residensiële gebruik, en bied ‘n konsep vir gemengde grondgebruik. Die munisipaliteit moet intussen nog...
Beplan jy ‘n troue? Dis hoeveel tyd jy nodig het
Beplan jy ‘n troue? Dis hoeveel tyd jy nodig het ’n Moderne troue neem 528 uur, of 22 volle dae, om te beplan, volgens ’n nuwe studie. Navorsing wat gedoen is oor die gedrag en gewoontes van 2 000 Amerikaners wat die afgelope jaar getroud is, het bevind dat die gemiddelde verloofde Amerikaner vir 11...
Tshwane beplan geld-herwinningsprojek – Kosmos 94.1
Tshwane beplan geld-herwinningsprojek Die Stad Tshwane sê hy het herwinningsplanne ontwikkel om seker te maak toelaes word voor die einde van die huidige boekjaar gebruik. Die metro moet dalk binnekort weens swak prestasie en nie-nakoming 630-miljoen Suid-Afrikaanse rand verbeur wat deur die Nasionale Tesourie as kapitaaltoelaes toegeken is. Die metro se woordvoerder, Selby Bokaba, sê...
Lughawensmaatskappy beplan nuwe streeklughawens – Kosmos 94.1
Lughawensmaatskappy beplan nuwe streeklughawens Die Namibië Lughawensmaatskappy betrek tradisionele owerhede en plaaslike leierskap in die Zambezi- en Kavango-Oos-streke om meer grond vir die bou van wêreldklas-lughawens te verseker. Bisey Uirab, hoof uitvoerende beampte van die maatskappy, sê die Mpacha-lughawe in die Zambezi-streek en die Rundu-lughawe in die Kavango-Oos-streek is op grond wat deur die verdediging-ministerie...
TransNamib beplan vir nuwe lokomotiewe, waens
TransNamib beplan vir nuwe lokomotiewe, waens Die waarnemende hoof uitvoerende beampte van TransNamib, Webster Gonzo, het tydens ‘n mediabespreking wat deur die ministerie van vervoer aangebied is oor die maatskappy se planne vir die jaar gepraat. Volgens Gonzo gaan Transnamib 25 lokomotiewe aanskaf om die trekkrag van Transnamib te verbeter. Meer waens sal ook aangekoop...
Behuisingsonderneming beplan groot bouwerk – Kosmos 94.1
Behuisingsonderneming beplan groot bouwerk Die nasionale behuisingsonderneming beplan om 1 060 huise te ontwikkel met ‘n geprojekteerde opbrengs op belegging van 350 miljoen Namibiese dollar. Vanjaar sal Katima Mulilo altesaam 500 huise ontvang en Nkurenkuru kan ook ontwikkeling verwag. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Matali Mutonga, die behuisingsonderneming se bestuurder van korporatiewe kommunikasie, wat...
Namibiër beplan Afrika se grootste wildreservaat in Angola
Namibiër beplan Afrika se grootste wildreservaat in Angola Namibiër Stefan van Wyk beplan om Afrika se grootste wildreservaat in Angola te vestig. Hy het in 2012 ‘n kamp opgerig by Cuatir, ongeveer 1 500 kilometer suid van Luanda wat hy wil uitbrei. Sedertdien het hy talle spesies hervestig insluitend kameelperde, sebras en selfs olifante, behalwe...