Tag: beplande

Home beplande
Beplande kragonderbreking in Windhoek – Kosmos 94.1
Post

Beplande kragonderbreking in Windhoek – Kosmos 94.1

Beplande kragonderbreking in Windhoek Luisteraars in Windhoek word herinnner aan ‘n beplande kragonderbreking. Die Stad Windhoek het ‘n geskeduleerde kragonderbreking in die Maerua Mall-gebied vanaf een uur tot agt-uur vanaand aangekondig weens instandhoudingswerk vir die Jan Jonker-verspreidingstasie by Maerua Mall. Die kragonderbreking sal inwoners in die gebiede van Maerua Mall, Auas ​​City Hotel en Moth...

Ramokgopa sê beurtkrag kom na beplande instandhouding – Kosmos 94.1
Post

Ramokgopa sê beurtkrag kom na beplande instandhouding – Kosmos 94.1

Ramokgopa sê beurtkrag kom na beplande instandhouding Die buurland se minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê die instelling van fase ses-beurtkrag is genoodsaak deur opwekkingseenhede wat onklaar geraak het terwyl Eskom beplande instandhouding by sy kragstasies doen. Hy sê hulle is tans besig met beplande instandhouding weens die huidige lae vraag na elektrisiteit: Post navigation...

Eskom is besig met beplande afskakelings – Ramokgopa – Kosmos 94.1
Post

Eskom is besig met beplande afskakelings – Ramokgopa – Kosmos 94.1

Eskom is besig met beplande afskakelings – Ramokgopa Die buurland se elektrisiteitsminister, Kgosientsho Ramakgopa, sê Eskom is besig met beplande afskakelings om onderhoudswerk aan sy kragstasies te doen. Ramokgopa het ‘n oorsig oor die jongste ontwikkelings in die energie-aksieplan gegee. Hy sê hernubare energie-opwekking word voortgesit om kragbeskikbaarheid te verhoog: Post navigation Source link

Eiendomspryse in die Suide kan weens beplande hernubare energie-projekte styg – Kosmos 94.1
Post

Eiendomspryse in die Suide kan weens beplande hernubare energie-projekte styg – Kosmos 94.1

Eiendomspryse in die Suide kan weens beplande hernubare energie-projekte styg Eiendomspryse in die suide van Namibië sal na verwagting styg, gegewe die beplande groenwaterstof-, olie- en gasprojekte tussen Lüderitz en Oranjemund. Simonis Storm dui aan tydens gesprekke met dorpsrade, eiendomsagente en belanghebbendes, het huispryse in die afgelope 12 maande in hierdie dorpe vervierdubbel het, as...

Drie vas in Walvis vir beplande in-transito rooftog – Kosmos 94.1
Post

Drie vas in Walvis vir beplande in-transito rooftog – Kosmos 94.1

Drie vas in Walvis vir beplande in-transito rooftog Die polisie op Walvisbaai het groot sukses behaal met ‘n beplande in-transito rooftog wat beplan was. Drie verdagtes is in hegtenis geneem na hulle ingejaag is. Die Volkswagen Polo waarin die drie gereis het, is volgens die mag ‘n gehuurde motor met vervalste nommerplate. Drie stelle nommerplate...