Erongo-streekraad betig oor beplanning, koördinasie Die voorsitter van die Erongo-streekraad se bestuurskomitee, Benita Imbamba, spreek kommer uit oor die gebrek aan koördinasie en kommunikasie binne die raad. Volgens Imbamba is sommige raadslede steeds in silo’s bedrywig, selfs oor sake wat dalk dringende aandag en lewering vereis. Imbamba moedig ook raadslede aan om aktiwiteite in hul...
Tag: Beplanning
Data-insameling in landbou noodsaaklik vir beplanning
Data-insameling in landbou noodsaaklik vir beplanning Die Namibiese Landbou-unie het in Desember deelgeneem aan die Nasionale Werkswinkel vir Data-insameling en -invoer, wat fokus op die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se landbou-inligtingbestuurstelsel, of Aims. Die Aims-projek is bedoel om toegang tot data te verbeter vir bewys-gebaseerde besluitneming oor verskeie sektore, onder meer gewasse, vee, akwakultuur, bosbou, en landbouinsette....
Proteas ‘ou manne’ steeds deel van beplanning
Proteas ‘ou manne’ steeds deel van beplanning Krieket: Die Proteas begin hulle beperkte opbou vir die T20 Wêreldbeker aanstaande jaar in die Karibiese Eilande en Amerika met ʼn kort reeks teen Indië. Die eerste wedstryd is Sondag in Durban uitgereën en die tweede wedstryd vind vanmiddag in Gqeberha plaas. Verskeie nuwe en belowende gesigte is...
Schlettwein onderstreep beplanning vir watersekerheid
Schlettwein onderstreep beplanning vir watersekerheid Landbou-minister Calle Schlettwein is in Parys, Frankryk waar hy die tweede bevondsing-dialoog van die Afrika Waterfasiliteit bywoon. Schlettwein is gevra om as voorsitter op te tree van die belangrike vergadering, onder die titel “Innoverende weë vir toegang tot water en sanitasie in Afrika”. Hy wys in sy toespraak op globale...
Beplanning om skuiwergate in tenderproses te sluit broodnodig – Mudge
Beplanning om skuiwergate in tenderproses te sluit broodnodig – Mudge Reaksie word ontvang op beplanning om ‘n skuiwergat in die Wet op Openbare Verkryging toe te maak, wat sal verhoed dat maatskappy-eienaars op die swartlys nuwe maatskappye skep om toegang tot regeringskontrakte te kry. Woordvoerder van die finansministerie, Wilson Shikoto, sê dat hulle na tussentydse...