Patel bepleit plaaslike ondersteuning Die buurland se handelsminister, Ebrahim Patel, sê plaaslike aankope sal die Suid-Afrikaanse ekonomie aanhelp. Patel het Suid-Afrikaanse vervaardigers geloof vir hul rol in die bou en instandhouding van plaaslike nywerhede. Hy beklemtoon hul proaktiwiteit is die sleutel tot die skep van uiters nodige werksgeleenthede: Post navigation Source link
Tag: bepleit
Verskerpte optrede teen indringerspesies bepleit
Verskerpte optrede teen indringerspesies bepleit Suid-Afrika se omgewingsminister, Barbara Creecy, vra verskerpte waaksaamheid by grense om te keer dat nuwe indringerspesies die land binnekom. Creecy het gepraat op die bekendstelling van die derde Nasionale Status van Biologiese Indringing-verslag en die dringende behoefte beklemtoon aan vroeë opsporing en vinnige reaksiestelsels. Die verslag lig die aansienlike ekonomiese,...
Becker bepleit materiaal om beter ondersoek te doen
Becker bepleit materiaal om beter ondersoek te doen Die Namibiese polisie het vanoggend die besending van 412 kilogram kokaïen met ‘n waarde van 602 miljoen Namibiese dollar wat Grant Noble en Dinath Azhar vanuit Brasilië ingesmokkel het, vernietig. Die hoof van Nampol se forensiese eenheid, kommissaris Nelius Becker, sê die eenheid sukkel omdat daar ‘n...
Gaza: Guterres bepleit respek vir menseregte
Gaza: Guterres bepleit respek vir menseregte Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, het gewaarsku dat ‘n volskaalse Israeliese offensief op Rafah die einde kan beteken van VN-gedrewe humanitêre hulp aan die mense van Gaza. Humanitêre hulp aan Gaza is in Februarie met 50-persent verminder vergeleke met Januarie, as gevolg van struikelblokke soos die...
MVA bepleit padveiligheid die naweek
MVA bepleit padveiligheid die naweek Met die begrafnis-verrigtinge van wyle president Hage Geingob wat nader kom, word ‘n aansienlike toename in verkeersvloei na Windhoek uit alle oorde verwag. Die Motorvoertuig-ongelukkefonds doen ‘n beroep op alle motoriste om by spoedbeperkings te hou, roekelose bestuur te vermy en geduld op die paaie te beoefen, veral in besige...
Grow Great-veldtog bepleit aksie teen kinder-hongerte
Grow Great-veldtog bepleit aksie teen kinder-hongerte Die Grow Great-veldtog pleit opnuut by die Suid-Afrikaanse regering om kinder-hongerte aan te pak, te midde van aanduidings dat byna die helfte van Suid-Afrikaners teen 2025 met voedselonsekerheid gaan worstel. Die veldtog se direkteur, Edzani Mphaphuli, beklemtoon die dringendheid van die situasie, en sê armoede en werkloosheid is bydraende...
Tshwane bepleit betaling van R4,2 miljard se skuld
Tshwane bepleit betaling van R4,2 miljard se skuld Die Stad Tshwane moedig inwoners aan om uitstaande munisipale skuld te vereffen sodat dienslewering nie onderbreek word nie. Die stad staar Eskom-skuld van 4,2 miljard Suid-Afrikaanse rand in die gesig en beklemtoon die belangrikheid van tydige betaling sodat dienste gelewer kan word. Die stad se woordvoerder, Selby Bokaba, sê mense...
Shanghala bepleit uitstel van saak, sê daar’s minagting van hulle regte
Shanghala bepleit uitstel van saak, sê daar’s minagting van hulle regte Oud-justisieminister en Fishrot-verdagte Sacky Shanghala het vanoggend regter Moses Chinhengo in die hof toegespreek. Laat in November het die regter druk op die verdagtes geplaas en gesê die verhoor moet in die eerste week van Desember begin. Hy sê die groep is reeds formeel...
Drukgroep bepleit hernubare energie opsies vir buurland
Drukgroep bepleit hernubare energie opsies vir buurland Die Suid-Afrikaanse Geloofsgemeenskaps-omgewingsinstituut het sterk standpunt ingeneem teen die instelling van mini-korrelbed-kernreaktors vir kragopwekking. Dit volg op die aankondiging dat die Wes-Kaap die reaktors in gebruik gaan neem. Die instituut is bekend vir sy pogings teen die gebruik van fossielbrandstof vir energie en vra meer volhoubare energie-oplossings. Woordvoerder...
Eskom bepleit besparings tydens koue – Kosmos 94.1
Eskom bepleit besparings tydens koue Eskom verwag ‘n toename in die vraag na kragverbruik tydens die naweek se verwagte koue weer. Die onderneming pleit by verbruikers om krag spaarsaam te gebruik. Fase vier het vanoggend in werking getree terwyl fase drie en twee ook ingestel sal word. Die woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hierdie patroon sal...