Tag: berei

Home berei
Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies
Post

Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies

Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies Reaksie word ontvang op aanmerkings deur die Oshikoto-streekskoördineerder vir Swapo, Armas Amukwiyu, wat sê dit is tyd dat die jeug opstaan omdat die party hulle reeds voorberei het om bestuursposisies op alle vlakke in te neem. Die vraag duik wel op of dit ‘n...

SA berei voor vir 2025 se G20-beraad
Post

SA berei voor vir 2025 se G20-beraad

SA berei voor vir 2025 se G20-beraad Die Suid-Afrikaanse minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het die kabinet se oorweging bevestig van die voorbereidings vir die G20-spitsberaad wat Suid-Afrika volgende jaar sal aanbied. Dit is ‘n geskiedkundige oomblik want die land is die eerste Afrika-land wat die gasheer is vir die glansryke byeenkoms. Ntshavheni het...

Navo ‘berei voor’ vir oorlog met Putin
Post

Navo ‘berei voor’ vir oorlog met Putin

Navo ‘berei voor’ vir oorlog met Putin Meer as 90 000 troepe van Navo-lande sal aansluit by die blok se militêre oefening Steadfast Defender. Intussen sê die voorsitter van Navo se militêre komitee, admiraal Rob Bauer, Navo maak homself gereed vir konflik met Vladimir Putin se regime, onder andere. Post navigation Source link

Post

Walvis Bay Salt Eagles berei goed voor

Namibië se onder-19 Walvis Bay Salt Eagles is besig om voor te berei vir hul eerste IKR Onder-19 Krieket Wêreldbeker groepwedstryd Maandag op die Diamond Oval in Kimberley, Suid-Afrika teen Australië. Die toernooi begin vandag. Kosmos 94.1 Nuus het met Alexander Volschenk, die span se kaptein, gesels oor die emosies in die kamp voor hulle...

Onder-19 mans berei voor vir IKR-wêreldbeker
Post

Onder-19 mans berei voor vir IKR-wêreldbeker

Onder-19 mans berei voor vir IKR-wêreldbeker ’n Afskeidsfunksie is vir Namibië se onder-19-mans krieketspan gehou, voor hulle na Suid-Afrika vertrek om aan die onder-19 krieketwêreldbeker deel te neem. Verdedigende kampioene, Indië, sluit aan by Bangladesj, Ierland en die VSA in Groep A. Groep B bevat Engeland, Suid-Afrika, Wes-Indiese Eilande en Skotland. Groep C bestaan uit...

Oekraïne berei voor vir nog aanvalle vandag
Post

Oekraïne berei voor vir nog aanvalle vandag

Oekraïne berei voor vir nog aanvalle vandag Die Oekraïne se weermag het vanoggend lugwaarskuwings landwyd uitgereik en waarsku dat daar ‘n baie groot kans is van missielaanvalle deur Russiese bomwerpers. Luidens die boodskap het intelligensie getoon dat 16 Russiese bomwerpers opgestyg het. Vroeër vanoggend het die weermag gewaarsku dat sowat 20 Russiese strategiese bomwerpers ook...

Kaapstad berei voor vir Kersnaweek
Post

Kaapstad berei voor vir Kersnaweek

Kaapstad berei voor vir Kersnaweek Die Stad Kaapstad doen proaktiewe stappe om veiligheid en verantwoordelikheid onder inwoners en besoekers te verseker op die vooraand van ‘n bedrywige langnaweek. Met verhoogde verkeer wat op paaie en in ontspanningsgebiede verwag word, doen die stad se Direktorate vir Veiligheid en Sekuriteit en Gemeenskapsdienste en Gesondheid ‘n beroep op...

Ysland berei voor vir vulkaan uitbarsting
Post

Ysland berei voor vir vulkaan uitbarsting

Ysland berei voor vir vulkaan uitbarsting Yslandse owerhede sê hulle berei hulle voor vir ‘n vulkaniese uitbarsting in die suidweste van die eiland in die komende dae na ‘n reeks aardbewings en bewyse dat magma vinnig onder die grond versprei. Die Yslandse meteorologiese kantoor sê daar is ‘n aansienlike risiko vir ‘n uitbarsting op of...

Israel berei voor vir lug-, grond- en see-aanval op Gaza
Post

Israel berei voor vir lug-, grond- en see-aanval op Gaza

Israel berei voor vir lug-, grond- en see-aanval op Gaza Israeliese troepe begin om voor te berei vir ‘n grondaanval op die Hamas-beheerde Gaza-strook en weermagleiers wat sê hulle sal te voet, vanuit die lug en vanaf die see die strook aanval. Israel het belowe om die militante groep Hamas tot niet te maak as...

Taiwan berei voor vir tifoon Haikui – Kosmos 94.1
Post

Taiwan berei voor vir tifoon Haikui – Kosmos 94.1

Taiwan berei voor vir tifoon Haikui Duisende mense is ontruim en binnelandse vlugte is gekanselleer namate tifoon Haikui na die suidooste van Taiwan beweeg en stortreën sowel as sterk wind meebring. Dit is die eerste tifoon wat Taiwan in vier jaar regstreeks tref. Streke en stede het klasse afgestel en ‘n af-dag vir werkers verklaar....