Tag: bereik

Home bereik
Metcalfe sê Uumati se vertrek was met ooreenkoms wat bereik is
Post

Metcalfe sê Uumati se vertrek was met ooreenkoms wat bereik is

Metcalfe sê Uumati se vertrek was met ooreenkoms wat bereik is Die besturende direkteur van Erongo Marine Enterprises, dr. Martha Uumati, is nie meer aan die maatskappy verbonde nie, in terme van ‘n onderlinge ooreenkoms. Daar was spanning tussen haar en Oceana Group, waarvan Erongo Marine ‘n filiaal is, nadat Oceana se uitvoerende hoof, Neville...

Cameron sê Israel keer dat voedsel Gaza bereik
Post

Cameron sê Israel keer dat voedsel Gaza bereik

Cameron sê Israel keer dat voedsel Gaza bereik Die Britse minister van Buitelandse Sake, David Cameron, beskuldig Israel dat hy aandring dat ʼn belangrike toegangsroete vir hulpverlening na Gaza gesluit word. Die Verenigde Nasies het na vyf maande van oorlog aangekondig ʼn kwart van die mense in die beleërde gebied is op die rand van...

Asielaansoeke bereik hoogtepunt in EU
Post

Asielaansoeke bereik hoogtepunt in EU

Asielaansoeke bereik hoogtepunt in EU Asielaansoeke in die Europese Unie het in 2023 met 18 persent tot 1,14 miljoen gestyg, die hoogste vlak sedert die 2015-2016 migrantekrisis. Die nuwe data sal waarskynlik ‘n reeds hewige debat oor migrasie en verregse sentiment aanwakker voor ‘n rits plaaslike en nasionale verkiesings regoor die vasteland, sowel as die...

ID-dokument bedrog bereik hoogtepunt in Afrika
Post

ID-dokument bedrog bereik hoogtepunt in Afrika

ID-dokument bedrog bereik hoogtepunt in Afrika Die Smile ID Digital Identity Fraud in Africa-verslag sê nasionale identiteitsdokumente is die primêre teiken van bedrieërs, met 80-persent van aanvalle wat daarop fokus. Die uitvoerende hoof van Smile ID, Mark Straub, sê dokument- en biometriese bedrog het in die vierde kwartaal van 2023 ‘n rekord-hoogtepunt bereik. Die verslag...

‘Israel het verpligtinge’, soos dodetal 20 000 bereik
Post

‘Israel het verpligtinge’, soos dodetal 20 000 bereik

‘Israel het verpligtinge’, soos dodetal 20 000 bereik Die dodetal in die oorlog in die Midde-Ooste het tot 20 000 Palestyne gestyg met Israel wat voortgaan om die strook aan te val. Intussen sal die Veiligheidsraad van die VN eers vanmiddag om vyf-uur Namibiese tyd stem om wat nou ‘n humanitêre pouse is en nie...

Sokker Premierliga bereik halfpadmerk – Kosmos 94.1
Post

Sokker Premierliga bereik halfpadmerk – Kosmos 94.1

Sokker Premierliga bereik halfpadmerk Met die halfpadmerk van die Debmarine Namibia Premiership-seisoen wat bereik is, is die titelwedloop nog wawyd oop met die aanbreek van die feesseisoen. Die verdedigende kampioene, African Stars, is steeds bo-aan die puntelys op 36 punte. Khomas Nampol het die naweek die maksimum punte gekry om Ongos in die tweede posisie...

‘Mylpaal’ ooreenkoms by COP28 bereik
Post

‘Mylpaal’ ooreenkoms by COP28 bereik

‘Mylpaal’ ooreenkoms by COP28 bereik Verteenwoordigers van amper 200 lande het by COP28 ooreengekom om die verbruik van fossielbrandstowwe te verminder om die ergste impak van klimaatsverandering aan te spreek. Daar word gemeen dit is ‘n mylpaal behaal is en beteken die begin van die einde vir olie. Dit is ook ‘n belangrike boodskap aan...

Goud bereik ‘n ses-maande hoogtepunt, ekonoom verduidelik
Post

Goud bereik ‘n ses-maande hoogtepunt, ekonoom verduidelik

Goud bereik ‘n ses-maande hoogtepunt, ekonoom verduidelik Die goudpryse het vandag ‘n hoogtepunt van ses maande bereik ondersteun deur ‘n swakker Amerikaanse dollar en op die hoop dat die Federale Reserwebank klaar is met sy siklus van rentekoersverhogings. Goud het vroeg vanoggend teen 2 014 Amerikaanse dollar per fynons verhandel. Ekonoom Dawie Klopper sê dis...

Oliepryse bereik nuwe laagtepunt – Kosmos 94.1
Post

Oliepryse bereik nuwe laagtepunt – Kosmos 94.1

Oliepryse bereik nuwe laagtepunt Oliepryse het die week met meer as 2 persent gedaal tot hul laagste vlak in meer as drie maande weens kommer oor dalende vraag in die VSA en China. Brent-ruolie verhandel tans teen net meer as 80 Amerikaanse dollar per vat, die laagste sedert middel Julie. Data van China, die wêreld...

Mylpaal bereik in groen energie-toekoms
Post

Mylpaal bereik in groen energie-toekoms

Mylpaal bereik in groen energie-toekoms ‘n Belangrike mylpaal is bereik vir Namibië se groen energie-toekoms met die afhandeling van ‘n voorlopige gapingsontleding vir die ontwikkeling van sintetiese brandstof-wetgewing. By die eerste groen-industrialisasie regulerende-raamwerk werkswinkel in die hoofstad is voorgestel dat ‘n nasionale koördineringsgroep en sub-fokusgroepe ook geskep word om die ontwikkeling van ‘n groen waterstofbeleid...