LP doen beroep dat embargo op Kuba gelig word Namibië se geskiedkundige verbintenisse en bilaterale betrekkinge met Kuba het die Swapo parlementariër Shiimi Katoma genoop om ‘n mosie in die Nasionale Vergadering voor te lê vir Namibiërs om Kuba te ondersteun. Amerika het in 1960 ‘n handelsverbod op Kuba ingestel, wat Kuba se ekonomie aansienlik...
Tag: Beroep
Beroep op Goeie Samaritane – Kosmos 94.1
Beroep op Goeie Samaritane Die Havana-gebaseerde sopkombuis genaamd Ebenezer gee honderde minder-bevoorregte kinders kos en skenk ook sanitêre doekies aan diegene wat dit nie kan bekostig nie. Die stigter van die liefdadigheidsorganisasie, Martha Festus, het tydens ‘n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus ‘n beroep op barmhartige Samaritane of maatskappye gedoen om die organisasie by te...
Nog ‘n beroep vir ‘n skietstilstand in Gaza
Nog ‘n beroep vir ‘n skietstilstand in Gaza Die Verenigde Nasies se globale koördineringsforum, die Inter-agentskap Staande Komitee, vra ʼn onmiddellike skietstilstand in Gaza en dat Hamas alle gyselaars dadelik vrylaat. Hamas het op 7 Oktober verlede jaar die suide van Israel ingeval, sowat 1 200 mense vermoor en 253 gyselaar geneem. Israel het gereageer...
Nog ‘n beroep op SA-kiesers om te registreer
Nog ‘n beroep op SA-kiesers om te registreer ActionSA sê die jeug is die geslag wat demokrasie 30-jaar terug gedoop het en hulle moet nou die dryfveer agter verandering wees. Die ActionSA-lid, Nasiphi Moya, het tydens die Veelpartyhandves vir Suid-Afrika se kiesersregistrasiegeleentheid gepraat en beklemtoon die verkiesing is ‘n kritieke oomblik vir Suid-Afrikaners vir keuses...
Epstein beroep ‘vyfde’ 600 keer in Giuffre-saak
Epstein beroep ‘vyfde’ 600 keer in Giuffre-saak Jeffrey Epstein het hom sowat 600 keer op sy grondwetlike reg beroep om homself te nie te inkrimineer in getuienis nie, tydens die regsgeding deur Virginia Giuffre, wat hom van seksuele misbruik beskuldig het. Epstein se weiering om vrae te beantwoord in Giuffre se regsgeding teen sy jarelange...
Jong mans ‘moet verpleging as beroep oorweeg’
Jong mans ‘moet verpleging as beroep oorweeg’ Die LUR vir Gesondheid in KwaZulu-Natal, Nomagugu Simelane, moedig jong mans aan om ‘n loopbaan in verpleging te oorweeg. Sy het by die gradeplegtigheid van 197 verpleegkundiges van die KwaZulu-Natal Kollege vir Verpleegkunde gepraat. Simelane het die klem geplaas op gemeenskaps-uitreikprogramme wat onthul het sommige mans is traag...
België, Spanje doen beroep vir einde aan Gaza oorlog
België, Spanje doen beroep vir einde aan Gaza oorlog Die Belgiese eerste minister, Alexander de Croo, sê dit het tyd geword om die oorlog in Gaza te beëindig. Hy het Israel en Hamas besoek saam met sy Spaanse ampsgenoot, Pedro Sánchez, terwyl die eerste 13 gyselaars vrygelaat is wat Hamas op 7 Oktober ontvoer het....
Guterres doen beroep vir einde aan geweld in Midde-Ooste
Guterres doen beroep vir einde aan geweld in Midde-Ooste Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê dit is tyd om die wrede kringloop van bloedvergieting, haat en tweespalt in die Midde-Ooste te beëindig. Die aanval deur die militante Hamas-groep en Israel se reaksie daarop het aan beide kante meer as ʼn 1 500 dood en duisende beseer gelaat. Guterres het by die VN-hoofkwartier...
Beroep op Wes-Kaapse regering om ramptoestand te verklaar
Beroep op Wes-Kaapse regering om ramptoestand te verklaar Die pasgestigte politieke party, Alliance of Citizens for Change, doen ʼn beroep op die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, om ʼn provinsiale ramptoestand af te kondig. Dit sal noodsaaklike fondse beskikbaar stel om duisende vloedslagoffers in die provinsie te help. Dit volg nadat swaar reën en stormsterk wind...
Politieke kenner doen beroep op Bantu Holomisa om af te tree
Politieke kenner doen beroep op Bantu Holomisa om af te tree Die politieke kenner Ntsikelelo Breakfast sê dit is tyd vir die United Democratic Movement om ‘n leierskapsverandering te oorweeg van Bantu Holomisa, wat in 1997 weggebreek het van die ANC. Die party het onlangs sy 26ste bestaansherdenking in Mthatha in die Oos-Kaap gevier. Breakfast...