Vier gewapende mans beroof vulstasie Die Namibiese polisie sê vier gewapende mans het vanoggend ‘n vulstasie in Monte Christo-straat bestorm. Die rowers het die kontant, wat gereed was om gehaal te word deur ‘n kontant-transito-voertuig en dus reeds gepak was, gevat en weggekom in ‘n blou Mazda Demio. Berigte lui dat niemand beseer is nie....
Tag: beroof
Spaanse toeriste van N$191 000 beroof in lodge, terwyl hulle slaap
Spaanse toeriste van N$191 000 beroof in lodge, terwyl hulle slaap ’n Spaanse egpaar is in die vroeë oggendure van Saterdag van geld en items ter waarde van 191 400 Namibiese dollar by by ‘n lodge net buite Etosha Nasionale Park beroof terwyl hulle geslaap het. Die voorval het tussen een-uur en vyf-uur gebeur toe...
Toeriste weer beroof, die keer in lodge-kamer
Toeriste weer beroof, die keer in lodge-kamer Buitelandse toeriste is weer deur gewapende rowers getreiter, hierdie keer by die Damara Mopane Lodge buite Khorixas. Volgens die Namibiese polisie het twee rowers ‘n Suid-Afrikaanse paartjie se kamer binnegegaan terwyl die vrou in die stort was en haar man by ontvangs om die WiFi te gebruik. Die...
Drie hardlopers by RMB Ultra-trail in die Kaap beroof
Drie hardlopers by RMB Ultra-trail in die Kaap beroof Drie RMB Ultra-trail Kaapstad-hardlopers wat tydens die wedloop in Kaapstad beroof is, het glo voortgegaan met die byeenkoms. Die hardlopers is naby Ocean View beroof terwyl hulle aan die 100 myl-roete deelgeneem het. Die wedloopdirekteur, Stuart MConnachie, sê die drie hardlopers is fisies ongedeerd en het...
Rower geskiet na hy Stadspolisie-lid probeer beroof
Rower geskiet na hy Stadspolisie-lid probeer beroof Twee gewapende rowers het hulle vasgeloop toe hulle Vrydagaand ‘n man en ‘n vrou by hulle voertuig met messe probeer beroof het. Volgens die mag is die vrou deur een met ‘n mes aangehou en haar goed is gesteel. Toe die ander rower na die man beweeg om...
Koperdiefstal beroof almal – Kosmos 94.1
Koperdiefstal beroof almal Koperkabeldiefstal is aan die toeneem in Namibië, wat dienslewering belemmer. Elektrisiteitsverskaffers soos Cenored en Nored veg al jare ‘n stryd hierteen. Telecom Namibia het onlangs diensonderbrekings ervaar weens koperkabeldiefstal. Namwater het sedert verlede jaar ‘n verlies van ongeveer 1,5 miljoen Namibiese dollar gely weens diefstal van vyf kilometer kabel van sy kusinfrastruktuur....
Bejaarde toeriste aangeval, beroof – Kosmos 94.1
Bejaarde toeriste aangeval, beroof Buitelandse toeriste is weer aangeval en beroof, hierdie keer in Klein Windhoek. Die polisie sê ‘n 63-jarige Amerikaanse man en sy 67-jarige vrou is saam met nog ‘n Amerikaner en sy 60-jarige Nederlandse vrou deur vyf mans aangeval en aangerand. Een van die skurke het ‘n rugsak afgevat en weggekom met...
Slapende man, 93, aangeval, beroof
Slapende man, 93, aangeval, beroof ‘n Wrede roof is op Oshikuku deur die Namibiese polisie bevestig. In die vroeë oggendure, net na half-twee Donderdagoggend, het ‘n 37-jarige man ‘n 93-jarige pensioenaris in sy huis aangeval en beroof. Die Omusati-polisie sê die man het die slapende pensioenaris wakker gemaak, sy hande vasgebind en hom verwurg tot...
SA minister, lyfwagte beroof – Kosmos 94.1
SA minister, lyfwagte beroof Die polisie in Gauteng het ‘n soektog van stapel gestuur nadat die vervoer-minister, Sindisiwe Chikunga, en twee van haar lyfwagte op die N3-hoofweg tussen Vosloorus en Heidelberg beroof is. Die aanvallers het met persoonlike besittings en twee polisiepistole op die vlug geslaan. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die betrokke lede ontvang...
Duitser tjoef-tjaf beroof van N$44 375
Duitser tjoef-tjaf beroof van N$44 375 Die Namibiese polisie op Lüderitz ondersoek ‘n saak van roof en bedrog nadat ‘n onbekende man na bewering ‘n Duitser uit sowat 44 000 Namibiese dollar bedrieg het. Daar word beweer dat die klaer, ‘n 56-jarige man, sy OTM-kaart by die kitsbank ingesit en sy pin ingedruk het, en...