Joernaliste beseer in Israelse lugaanval op hospitaal Sewe joernaliste, insluitend ‘n vryskutter wat vir die BBC werk, is beseer in ‘n Israelse lugaanval in die binnehof van ‘n hospitaal in Gasa. Volgens die BBC is vier lede van die Islamitiese Jihad-militante groep in die aanval dood. Die Israelse weermag sê hulle het op ‘n IJ-bevelsentrum...
Tag: beseer
Verskeie IVP-ondersteuners beseer, vasgekeer – Kosmos 94.1
Verskeie IVP-ondersteuners beseer, vasgekeer In Suid-Afrika was drie busse wat IVP-ondersteuners vervoer het na die party se manifes-bekendstelling in die Moses Mabida-stadion in Durban in ‘n ongeluk betrokke naby Gingindlovu in KwaZulu-Natal. Agt mense is ernstig beseer en na hospitale gejaag. Nooddienste is op die toneel en staan passasiers by wat vasgekeer is. Die oorsaak...
Drie dood, nege beseer toe vliegtuigskuur intuimel
Drie dood, nege beseer toe vliegtuigskuur intuimel Vyf mense is steeds in ‘n bedenklike toestand in die hospitaal nadat ‘n vliegtuigskuur langs ‘n Amerikaanse vliegveld ingetuimel en drie mense gesterf het. Nog vier mense is beseer tydens die voorval naby die Boise-vliegveld in Idaho. Die metaalstruktuur was in aanbou vir ‘n onderneming wat privaat vliegtuigverhurings...
‘Geestesongestelde’ pasiënt beseer glo ander pasiënt ernstig
‘Geestesongestelde’ pasiënt beseer glo ander pasiënt ernstig Die polisie in die Oshikoto-streek ondersoek ‘n saak van aanranding met die doel om ernstig te beseer nadat ’n pasiënt na bewering deur ‘n ander pasiënt by die Omuthiya-hospitaal aangeval is. Die voorval het glo op 29 Desember plaasgevind, maar is eers onlangs by die polisie aangemeld. Die...
Oop Hino-vragmotor rol, beseer 54 kerklede agter op
Oop Hino-vragmotor rol, beseer 54 kerklede agter op ‘n Vragmotor-ongeluk het 54 lede van die Sabbath-gemeente beseer naby Biro in die Mukwe-kiesafdeling in Kavango Oos. ’n Oop Hino-vragmotor het die gemeentelede vervoer na Divundu maar, die bestuurder het uitgeswaai vir ‘n hond wat oor die pad gehardloop het. Die vragmotor het omgeval en die passasiers...
Brandbestryders beseer in Simonstad-brand – Kosmos 94.1
Brandbestryders beseer in Simonstad-brand Vyf brandbestryders is beseer en twee van hulle is hospitaal toe geneem te midde van pogings deur brandbestryders van die Stad Kaapstad om ‘n brand te bedwing wat gister naby Castle Rock in Simonstad uitgebreek het. Drie helikopters gooi tans waterbomme uit oor die gebied, terwyl meer as 300 brandbestryders steeds...
Derek Chauvin ernstig beseer in mesaanval in die tronk
Derek Chauvin ernstig beseer in mesaanval in die tronk Derek Chauvin, die voormalige polisiebeampte van Minneapolis wat skuldig bevind is aan die moord op George Floyd, is in ‘n federale gevangenis in Arizona deur ‘n ander gevangene gesteek en ernstig beseer. Die aanval het plaasgevind by die Federal Correctional Institution, Tucson, ‘n medium-sekuriteit gevangenis waar...
Mesaanval in hartjie van Dublin skok, vrou en kinders beseer
Mesaanval in hartjie van Dublin skok, vrou en kinders beseer Die Ierse polisie hou ‘n verdagte aan nadat ‘n mes-aanval drie kinders en twee volwassenes buite ‘n laerskool in sentraal Dublin beseer het. Die voorval het Donderdag omstreeks half-twee buite die skool by Parnell Square East, ‘n bedrywige deel van Ierland se hoofstad, gebeur. Drie...
Tigers sokkerspelers beseer in motorongeluk
Tigers sokkerspelers beseer in motorongeluk Ses spelers van Tigers sokkerklub is in die vroeë oggendure matig beseer toe hulle in ‘n motorongeluk betrokke was. Volgens die klub se voorsitter, Nelson Akwenye, was hulle in ‘n dubbelkajuit bakkie op pad van Oshakati af na Windhoek toe ‘n band tussen Otjiwarongo en Okahandja gebars het. Die bestuurder...
Straatkinders ernstig beseer in geveg om kos
Straatkinders ernstig beseer in geveg om kos Die omvang van armoede en hongersnood in die land is weer onderstreep toe ‘n groep straatkinders in ‘n geveg om kos betrokke geraak het en mekaar ernstig met gebreekte bottels beseer het. Volgens adjudant-offisier Silas Shipandeni van die Khomas polisie het die voorval vroeg vanoggend plaasgevind by die...