Alcaraz onttrek uit Barcelona, nog ‘n besering Die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, het weens ʼn besering aan die Barcelona Ope onttrek. Die Spanjaard het die Monte Carlo-meesters ook misgeloop weens die besering aan sy regterarm. Alcaraz het die Barcelona-titel in 2022 en verlede jaar gebuit. Sy landgenoot, Rafael Nadal, wat die toernooi al ʼn rekord...
Tag: besering
Nadal onttrek uit Aussie Ope na besering
Nadal onttrek uit Aussie Ope na besering Die 22-malige Grand Slam-kampioen, Rafael Nadal, het aan die Australiese Ope onttrek. Die Spanjaard se terugkeer is op ys nadat hy in Brisbane ʼn mikro-skeur aan ʼn spier opgedoen in sy kwarteindwedstryd teen die Australiër, Jordan Thompson. Nadal het Sondag op sosiale media aangekondig hy het in Melbourne...
Stormers trotseer dalk nog ‘n besering
Stormers trotseer dalk nog ‘n besering Rugby: Die Stormers kan dalk Saterdag in die Verenigde Rugbykampioenskap-kragmeting teen die Bulle sonder ʼn sleutelspeler uitdraf. Die ervare Springbok-vaskopstut Frans Malherbe is reeds buite aksie met ʼn rugbesering. Netwerk24 berig die Bokke se nommer agt, Evan Roos, is moontlik ook nou uit. Hy het volgens berigte verlede Saterdag...
Sake oor neurologiese besering teen Wêreldrugby
Sake oor neurologiese besering teen Wêreldrugby Byna 300 oud-spelers dagvaar Wêreldrugby en hul beheerliggame oor neurologiese beserings wat hulle tydens hul speeldae opgedoen het. Die vaskopstut, Carl Hayman, wat 45 toetse vir Nieu-Seeland gespeel het, is die hoëprofiel-Kiwi op die lys. Hy het vroeër onthul hy sukkel met demensie en ‘n afbrekende breintoestand. Steve Thompson,...
Healy is uit Ierse span weens besering – Kosmos 94.1
Healy is uit Ierse span weens besering Die veteraanstut Cian Healy is uit Ierland se span van 33 spelers vir die Wêreldbekertoernooi in Frankryk gelaat weens ‘n besering. Die 35-jarige Healy is Saterdag in Ierland se laaste opwarmingswedstryd beseer toe hulle Samoa geklop het. Die loskopstut van Munster, Jeremy Loughman, sal Healy vervang. Die losskakel...