Tag: besetting

Home besetting
Besetting van Witsand is onwettig – Schlettwein
Post

Besetting van Witsand is onwettig – Schlettwein

Besetting van Witsand is onwettig – Schlettwein Die landbouminister Calle Schletwein sê die besetting van plaas Witsand wes van Gobabis is onwettig. Punt. ‘n Groep boere wat onwettig met vee in die munisipale gebied van Gobabis geboer het, het die naweek die regeringsplaas oorgeneem. Schlettwein het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Post navigation Source link

Namibië ‘het morele plig’ oor besetting van Palestynse gebiede
Post

Namibië ‘het morele plig’ oor besetting van Palestynse gebiede

Namibië ‘het morele plig’ oor besetting van Palestynse gebiede Die justisie-minister, Yvonne Dausab, en ‘n internasionale prokureur, Phoebe Okowa, het mondelingse voorleggings namens Namibië gedoen voor die Internasionale Geregshof. Die hof sit in Den Haag, Nederland, oor Israel se besetting van die Palestynse gebiede. Die ministerie se woordvoerder, Edmund Khoaseb, sê hul fokus was op...

Landbou-ministerie waarsku teen besetting van plase
Post

Landbou-ministerie waarsku teen besetting van plase

Landbou-ministerie waarsku teen besetting van plase Die landbou-ministerie sê hy word oorval met berigte van onwettige grondtoekennings, verkope en besettings van sekere plase in die noorde, wat geleë is aan die Tsumeb-Katwiti pad sowat 62 kilometer noord van Tsumeb. Die betrokke plase is hervestigingsplase wat gekoop is vir die doel van hervestiging en is nie...