Tag: besighede

Home besighede
Besighede traag om Bipa-kwytskelding op te neem
Post

Besighede traag om Bipa-kwytskelding op te neem

Besighede traag om Bipa-kwytskelding op te neem Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, Bipa, het verlede jaar die kwytskelding van sy jaarlikse heffingsboetes aangekondig in terme van sy heffingsboete-kwytskeldingsprogram. Dit is geldig tot 31 Maart vanjaar. Die jaarlikse program is van toepassing op kwalifiserende geregistreerde besigheidsentiteite wat boetes opgeloop het omdat hulle nie hul jaarlikse heffings...

SSC doen inspeksies by boere, besighede
Post

SSC doen inspeksies by boere, besighede

SSC doen inspeksies by boere, besighede Boere en werkgewers in die Omaheke- en Otjozondjupa-streke word daaraan herinner dat die Maatskaplike Voorsorgkommissie vanaf 18 tot 24 Februarie besoek op plase en werksplekke sal aflê om nakoming van die nodige wetgewing te verseker. Die registrasie van werkers, korrekte betalings en die indiening van loonopgawes en meer sal...

Hoekom is drasakke so duur by sommige besighede?
Post

Hoekom is drasakke so duur by sommige besighede?

Hoekom is drasakke so duur by sommige besighede? Sommige kleinhandelaars vra buitensporige hoë pryse vir plastiek-drasakke en die omgewingsministerie het ‘n ondersoek hierna gelas. Sommige winkels en ander besighede vra tussen 1 namibiese dollar en soms tot 5 dollar ‘n sak, volgens omgewingsminister Pohamba Shifeta. Die regering kry slegs die vasgestelde 50 sent, soos die...

Besighede leen weer, maar net bietjie
Post

Besighede leen weer, maar net bietjie

Besighede leen weer, maar net bietjie Na sewe agtereenvolgende maande van terugbetaling van krediet het Namibiese maatskappye netto leners in November geword. IJG Sekuriteite sê kredietverlening aan die korporatiewe sektor het op ‘n jaargondslag, met 0,7 persent gegroei, aangedryf deur afbetalingskrediet. Volgens die sentrale bank is die kredietopname deur groot- en kleinhandel, sowel as konstruksie...

Ons kyk wel na jong besighede: Shiimi
Post

Ons kyk wel na jong besighede: Shiimi

Ons kyk wel na jong besighede: Shiimi Verskeie parlementslede van verskillende partye het in die Nasionale Vergadering die regering aangevat omdat hy volgens hulle nie genoeg doen vir klein besighede nie. Die finansminister Ipumbu Shiimi het daarop reageer en sê die regering het ‘n Covid-program wat klein besighede ondersteun om weer op hulle voete te...

Klein besighede gebruik ‘net 1,3% van N$500 miljoen’
Post

Klein besighede gebruik ‘net 1,3% van N$500 miljoen’

Klein besighede gebruik ‘net 1,3% van N$500 miljoen’ Daar is geld deur die regering beskikbaar gestel vir klein- en medium-besighede, maar bitter min daarvan is gebruik, volgens Martha Nangolo, ‘n navorser by die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing. Die organisasie het ‘n voorlegging in die hoofstad aangebied oor die finansering van kleiner besighede in Namibië. Die...

Kleiner besighede ‘moet makliker lenings kry’
Post

Kleiner besighede ‘moet makliker lenings kry’

Kleiner besighede ‘moet makliker lenings kry’ Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het vandag in die hoofstad ‘n voorlegging gedoen oor die finansering van klein- en medium-besighede in Namibië. Hafeni Hamukoto, ‘n navorser by die IPPR, het ‘n sessie aangebied oor wat die regering kan doen om die groei van kleiner besighede te vergemaklik. Hy stel...

Kenner sê oor besighede se nul-opgawes by NamRA
Post

Kenner sê oor besighede se nul-opgawes by NamRA

Kenner sê oor besighede se nul-opgawes by NamRA Reaksie word ontvang op aanmerkings deur die NamRA-kommissaris Sam Shivute dat maatskappye in die plaaslike konstruksiebedryf nie belasting betaal nie. Die aanmerkings het wyd reaksie uitgelok en talle meen die kommissaris verstaan nie hoekom maatskappye nul-opgawes indien nie. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by die direkteur van belasting by Deloitte Namibia, Gerda...

EU, beleggingsraad vergader met besighede vanmiddag
Post

EU, beleggingsraad vergader met besighede vanmiddag

EU, beleggingsraad vergader met besighede vanmiddag Die Europese Unie in Namibië, saam met die Namibiese beleggingsbevorderingsraad bied vanmiddag ‘n besigheidsforum in verband met groen-waterstof en kritieke minerale aan. Kosmos 94.1 Nuus het met Twaku Kayofa, woordvoerder van die EU se Windhoek kantoor gesels. Post navigation Source link

Spesiale raad en fonds word gestig vir SA-Namibië besighede
Post

Spesiale raad en fonds word gestig vir SA-Namibië besighede

Spesiale raad en fonds word gestig vir SA-Namibië besighede Die Bi-Nasionale Komitee-vergadering se Besigheidsforum met afgevaardigdes van Namibië en Suid-Afrika het volgens die handelsminister Lucia Iipumbu wye samesprekings gehou. Samewerking met die buurland en geleenthede vir plaaslike en Suid-Afrikaanse besighede is ondersoek. Dit is die derde forum van sy aard en volgens Iipumbu het talle...