Eiertekorte looi klein besighede Klein sake-ondernemings in die buurland wat hoendereiers moet gebruik, word ernstig geraak deur die hoendervleis- en eiertekort wat weens voëlgriep ontstaan het. Straatverkopers in Johannesburg se middestad sê hul produksiekoste het skerp gestyg weens die maande lange skaarste wat in die Wes-Kaap begin en na ander streke versprei het. Hul winste...
Tag: besighede
Besighede huiwerig om te leen, huishoudings nie
Besighede huiwerig om te leen, huishoudings nie Cirrus in die hoofstad sê privaat kredietverlening het weer gedaal na 2,2 persent in Augustus, die laagste syfer sedert April verlede jaar. Korporatiewe skuld het vir die vyfde agtereenvolgende maand gekrimp met huishoudings wat 5,4 persent meer skuld geneem het. Privaatsektorskuld staan tans op 111,6 miljard Namibiese dollar....
GRN hoort nie in privaatsake en -besighede nie – Kosmos 94.1
GRN hoort nie in privaatsake en -besighede nie Daar is kommer oor planne deur die regering om toegang te kry tot die hoeveelheid buitelandse bystand wat burgerlike organisasies en nie-regerings organisasies ontvang. Volgens wat berig word is die Nasionale Beplanningskommissie bekommerd oor dalende ontwikkelingsbystand wat van 3,3 miljard Namibiese dollar in 2010 tot 1,7 miljard in 2022...
Suid-Afrika moet meer besighede in swart besit hê – Kosmos 94.1
Suid-Afrika moet meer besighede in swart besit hê Onlangse syfers dui op ‘n aansienlike toename in die aantal ondernemings in swart besit in Suid-Afrika. Meer swart besighede is egter nodig om ekonomiese groei en transformasie aan te vuur. Adjunkpresident Paul Mashatile het klem geplaas op die regering se toewyding aan die verandering van die ekonomie...