Tag: besit

Home besit
Rosatom wil kernkrag-aanleg hier oprig, besit, bestuur en bedryf
Post

Rosatom wil kernkrag-aanleg hier oprig, besit, bestuur en bedryf

Rosatom wil kernkrag-aanleg hier oprig, besit, bestuur en bedryf Rusland se kernreus Rosatom oorweeg dit om ‘n kernkrag-aanleg in Namibië op te rig. Rosatom is in die land deur sy Uranium One-filiaal wat uraan in die Stampriet-bekken wil ontgin. Die maatskappy se bestuurder vir Namibië Viktor Riedel sê hulle sal in gesprek met die regering...

Duitse wet laat beperkte dagga-verbouing en besit toe
Post

Duitse wet laat beperkte dagga-verbouing en besit toe

Duitse wet laat beperkte dagga-verbouing en besit toe Duitsland se Bundestag het ‘n wet aangeneem wat individue en vrywillige verenigings toelaat om beperkte hoeveelhede dagga te kweek en te besit. Die wet, wat deur kanselier Olaf Scholz se regerende drieparty-koalisie goedgekeur is, wettig die verbouing van tot drie plante vir private verbruik en die besit...

Rossmund-landgoed sal moeilik in plaaslike besit gehou word – Kosmos 94.1
Post

Rossmund-landgoed sal moeilik in plaaslike besit gehou word – Kosmos 94.1

Rossmund-landgoed sal moeilik in plaaslike besit gehou word Die tweede veiling word vir die Rossmund-gholflandgoed vandag deur Esterhuizen Auctions aangebied. Die landgoed word op instruksie van die hoërhof opgeveil na ‘n aansoek deur die Ontwikkelingsbank van Namibië oor amper 20 miljoen Namibiese dollar se skuld. Plaaslike ekonoom Gabriel Erastus sê dit sal moeilik wees om...

Werk eerder om self bronne te besit meen ekonoom – Kosmos 94.1
Post

Werk eerder om self bronne te besit meen ekonoom – Kosmos 94.1

Beleggerswetsontwerp: Werk eerder om self bronne te besit meen ekonoom ‘n Plaaslike ekonoom het sy reaksie gegee oor die jongste beleggings-wetsontwerp. Die handelsminister, Lucia Iipumbu sê die nuwe beleggingsbeleid sal ‘n bevorderlike sake-omgewing in Namibië skep om ten volle voordeel te trek in verband met hernubare energieë, om sodoende die ekonomie te laat herleef. Sy...

Inheemse kennis, genetiese besit onder die loep in die hoofstad – Kosmos 94.1
Post

Inheemse kennis, genetiese besit onder die loep in die hoofstad – Kosmos 94.1

Inheemse kennis, genetiese besit onder die loep in die hoofstad Die Namibiese omgewingsministerie hou vanaf vanoggend half-nege vergaderings in die hoofstad oor die Konvensie oor Biologiese Diversiteit, bekend as die Nagoya-protokol. As ‘n party tot die Nagoya-protokol oor toegang tot genetiese hulpbronne en die billike verdeling van voordele wat voortspruit uit hul benutting, is Namibië...

Landbou teiken 243 plase in buitelandse besit – Kosmos 94.1
Post

Landbou teiken 243 plase in buitelandse besit – Kosmos 94.1

Landbou teiken 243 plase in buitelandse besit Plaaslike media berig dat die landbouministerie van voorneme is om 243 plase wat deur buitelanders besit word, te onteien, met vergoeding. Die ministerie se woordvoerder Jona Musheko het aan media bevestig die verslag is nog nie gefinaliseer nie maar die 243 plase beslaan 1,2 miljoen hektaar met Duitse...

Landbou teiken 243 plase wat deur buitelanders besit word
Post

Landbou teiken 243 plase wat deur buitelanders besit word

Plaaslike media berig dat die landbouministerie van voorneme is om 243 plase wat deur buitelanders besit word, te onteien, met vergoeding. Die ministerie se woordvoerder Jona Musheko het aan media bevestig die verslag is nog nie gefinaliseer nie maar die 243 plase beslaan 1,2 miljoen hektaar met Duitse burgers wat 124 van die plase, net...

SAPD glo nie in besit van Internasionale Strafhof se lasbrief vir Putin – Kosmos 94.1
Post

SAPD glo nie in besit van Internasionale Strafhof se lasbrief vir Putin – Kosmos 94.1

SAPD glo nie in besit van Internasionale Strafhof se lasbrief vir Putin Die Suid-Afrikaanse Polisiediens ontken hy is in besit van ʼn internasionale lasbrief vir die inhegtenisneming van die Russiese President, Vladimir Putin. Volgens die polisiekommissaris, Fannie Masemola, val die aangeleentheid buite die polisiediens se bestek van verantwoordelikhede. Dit is deel van sy skriftelike antwoord...

Regering besit 3,4% van Rössing Uranium – Kosmos 94.1
Post

Regering besit 3,4% van Rössing Uranium – Kosmos 94.1

Regering besit 3,4% van Rössing Uranium Die besturende direkteur van Rössing Uranium, Johan Coetzee, sê dat die Namibiese regering 3,4 persent van die maatskappy besit, maar 50,1 persent van die stemkrag het. Ander aandeelhouers sluit in China National Uranium Corporation met 68,6 persent, Iran Foreign Investment met 15,3 persent, Industry Development South Africa 10,2 persent,...

Uis-inwoners wil eiendom besit – Kosmos 94.1
Post

Uis-inwoners wil eiendom besit – Kosmos 94.1

Uis-inwoners wil eiendom besit Inwoners van die myndorpie Uis in die Erongo-streek sê toegang tot voldoende behuising bly ’n uitdaging 33 jaar ná onafhanklikwording. Sowat 500 gemeenskapslede huur al vir meer as 65 jaar huise en sê hulle is moeg daarvoor om huur te betaal en wil eiendom besit. Die president van die United Democratic...