Tag: beskadig

Home beskadig
Erge weer kan Kaapstad se vervoerinfrastruktuur beskadig
Post

Erge weer kan Kaapstad se vervoerinfrastruktuur beskadig

Erge weer kan Kaapstad se vervoerinfrastruktuur beskadig Die Universiteit van Kaapstad sê erge weersomstandighede kan verwoesting saai in stedelike omgewings, ook in die moederstad. ‘n Ontleding wys die stad se vervoerinfrastruktuur, ter waarde van 20-miljard Suid-Afrikaanse rand, loop ‘n groot gevaar van kus-oorstromings en brande. Post navigation Source link

Olimpiese Spele-werk beskadig koraalrif in Tahiti
Post

Olimpiese Spele-werk beskadig koraalrif in Tahiti

Olimpiese Spele-werk beskadig koraalrif in Tahiti Olimpiese Spele: Frankryk oorweeg dit nie om die branderry-kompetisie van volgende jaar se Spele van die eiland Tahiti af te verskuif nie, ondanks toenemende kritiek weens vrese oor die uitwerking op die omgewing. Dit volg nadat ‘n vragskuit vroeër hierdie maand ‘n koraalrif by Teahupo’o beskadig het. Die vaartuig...

Hoofstad spaar geld want minder verkeersligte word beskadig
Post

Hoofstad spaar geld want minder verkeersligte word beskadig

Hoofstad spaar geld want minder verkeersligte word beskadig Daar is ‘n afname in die aantal verkeersligte wat in voertuigongelukke in Windhoek beskadig word, met minder as vyf voorvalle per maand vergeleke met verlede jaar, toe drie ongelukke per week aangemeld is. Die woordvoerder van die Stad Windhoek, Lydia Amutenya, sê die meeste ongelukke vind oor...

Onlangse vloede het nie rooibos-landerye beskadig – Kosmos 94.1
Post

Onlangse vloede het nie rooibos-landerye beskadig – Kosmos 94.1

Onlangse vloede het nie rooibos-landerye beskadig Die rooibosbedryf in die Cederberg-gebied in die Wes-Kaap is verlig dat die onlangse reën en vloede nie die landerye beskadig het nie, hoewel sommige kwekerye verliese ervaar het. Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Rooibosraad, Martin Bergh, sê rooibosboere hou ʼn wakende oog oor die vlakke van vog in die...

Vodacom se hoofkwartier Kaapstad in brand beskadig – Kosmos 94.1
Post

Vodacom se hoofkwartier Kaapstad in brand beskadig – Kosmos 94.1

Vodacom se hoofkwartier Kaapstad in brand beskadig Vodacom se hoofkwartier in Kaapstad naby die Canal Walk-winkelsentrum het aansienlike skade opgedoen nadat ‘n brand Sondag daar uitgebreek het. Brand- en Reddingsdienste is ontbied toe sonpanele op die dak van die gebou aan die brand geraak het. ‘n Woordvoerder Jermaine Carelse, sê die gebou is ontruim en...