Tag: beskuldig

Home beskuldig
Namcor se Konjore geskors, maar nie beskuldig
Post

Namcor se Konjore geskors, maar nie beskuldig

Namcor se Konjore geskors, maar nie beskuldig Bonifatius Konjore, die uitvoerende hoof in beheer van inligting- en kommunikasietegnologie by Namcor, is geskors. Dit volg op bewerings dat 68 miljoen Namibiese dollar betaal is vir ‘n organisatoriese bedryf-sagtewarestelsel wat glo nie ten volle funksioneer nie. Die skorsing is aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig deur Namcor se...

Mbalula beskuldig DA van sielkundige manipulasie oor kaderontplooiing
Post

Mbalula beskuldig DA van sielkundige manipulasie oor kaderontplooiing

Mbalula beskuldig DA van sielkundige manipulasie oor kaderontplooiing Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, beskuldig, wat hy beskryf as DA-geleide regse magte, van die voer van ‘n ideologiese offensief, met die verwringing en karikatuur-uitbeelding van die ANC se kaderbeleid en -ontplooiingstrategie. Mbalula het die media toegespreek oor hulle gereedheid vir die manifesbekendstelling, en die...

Brasilië se president beskuldig Israel van volksmoord in Gaza
Post

Brasilië se president beskuldig Israel van volksmoord in Gaza

Brasilië se president beskuldig Israel van volksmoord in Gaza Brasilië se president, Luiz Inacio Lula da Silva, het Israel van volksmoord teen Palestynse burgerlikes in die Gaza-strook beskuldig. In reaksie op ʼn Hamas-geleide aanval waarin 1 200 mense dood is, het Israel met ʼn militêre veldtog in die Gaza-strook begin. Meer as 28 400 Palestyne,...

Israel beweer hy word onregverdig beskuldig van gruweldade
Post

Israel beweer hy word onregverdig beskuldig van gruweldade

Israel beweer hy word onregverdig beskuldig van gruweldade Israel se justisie-ministerie sê Hamas het die land onregverdig beskuldig van gruweldade in Gaza. Israel weerlê Suid-Afrika se aanklag van volksmoord nadat beskuldigings van die skending van die Volksmoord-konvensie van 1948 voor die Internasionale Geregshof in Den Haag, Nederland, gebring is. Israel se regsverteenwoordiger, Galit Raguan, het...

VSA beskuldig Iran van aanval op skip
Post

VSA beskuldig Iran van aanval op skip

VSA beskuldig Iran van aanval op skip ‘n Chemiese tenkskip in Japannese besit wat gister aan die kus van Indië aangeval is, is geteiken deur ‘n hommeltuig wat “uit Iran afgevuur is,” sê die Pentagon. Amerika sê dis ‘n teken van die uitbreiding van die risiko’s vir kommersiële skeepvaart buite die Rooi See. Dit is...

EFF-LP daarvan beskuldig dat hy aanhits vir die kolonisering van Wes-Kaap
Post

EFF-LP daarvan beskuldig dat hy aanhits vir die kolonisering van Wes-Kaap

EFF-LP daarvan beskuldig dat hy aanhits vir die kolonisering van Wes-Kaap Die leier van die buurland se Referendum Party, Phil Craig, sê die EFF-parlementslid, Mzwanele Manyi, is ‘n aanhitser vir die kolonisering van die Wes-Kaap. Craig beweer Manyi het ‘n beroep op EFF-ondersteuners van buite die provinsie gedoen om blatante kiesersbedrog te pleeg om mense...

LPM beskuldig ministerie, Namdeb van ongerymdhede
Post

LPM beskuldig ministerie, Namdeb van ongerymdhede

LPM beskuldig ministerie, Namdeb van ongerymdhede Die Landless People’s Movement het in ‘n sterk bewoorde brief aan die myne en energie-ministerie hom beskuldig dat hy sy oë toehou oor vergrype by en deur die Namdeb Diamantkorporasie. Dit sluit volgens die LPM in belasting-ontwyking, onwettige myn-aktiwiteite en die doelbewuste misbruik van hulpbronne. Die party verwys ook...

Sudan se RSF van volksmoord beskuldig
Post

Sudan se RSF van volksmoord beskuldig

Sudan se RSF van volksmoord beskuldig Sudan se Rapid Support Forces het ‘n kamp vir ontheemdes aangeval na hy  ‘n nabygeleë weermagbasis in Wes-Darfur ook aangeval het. Dit was op 2 November en oor die volgende drie dae het die paramilitêre groep gepleeg wat neerkom op die enkele grootste massamoord sedert die burgeroorlog in April...

Mediese fondse van onderduimse taktiek beskuldig
Post

Mediese fondse van onderduimse taktiek beskuldig

Mediese fondse van onderduimse taktiek beskuldig Die mediese fonds-bedryf word deur die Namibiese Privaatpraktisynsforum daarvan beskuldig dat hulle valse aantygings teen lede en medici maak, eenvoudig omdat hulle begin swaar trek as gevolg van hoër eise. Die forum beskuldig mediese fondse daarvan dat hulle onderduimse taktiek gebruik om kostes te spaar deur ongegronde aantygings teen...