Myorkas in staat van beskuldiging gestel Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers met sy Republikeinse meerderheid het gestem om die minister van Binnelandse Veiligheid, Alejandro Mayorkas, aan te kla oor sy hantering van onwettige immigrante wat die land oor die grens met Mexiko instroom. Tweehonderd-en-14 het ten gunste van die twee artikels oor die aanklag gestem...
December 26, 2024
Tag: beskuldiging
Home
beskuldiging
Post
December 13, 2023December 13, 2023Uncategorized
Johnson sê oor staat van beskuldiging vir Biden
Johnson sê oor staat van beskuldiging vir Biden Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers sal vandag stem oor of die ondersoek om president Joe Biden ‘n staat van beskuldiging gestel moet word of nie geformaliseer moet word of nie. Daar is vroeër berig dat daar nie genoeg bewyse van enige oortredings is nie, ook nie in...
Post
October 15, 2023October 15, 2023Uncategorized
Unita misluk om Lourenco in staat van beskuldiging te stel
Unita misluk om Lourenco in staat van beskuldiging te stel Die Angolese parlement het ‘n voorstel verwerp om ‘n ad hoc-komitee te skep om die land se president Joao Lourenco in ‘n staat van beskuldiging te stel. Die voorstel, wat deur 90 afgevaardigdes van Unita gebring is met 123 stemme teen van die hand gewys....