Beslagleggings: Reaksie op aanpassings aan wet Reaksie word ontvang op die aanpassings aan die Landdroshof Wet wat reeds op 21 Desember in die staatskoerant gepubliseer is. Die belangrikste wysiging is dat eiendom wat verkoop word om skuld te delg, teen markwaarde verkoop moet word. Die wet maak ook voorsiening vir laerhowe om kwessies tot en...
January 1, 2025
Tag: beslagleggings
Home
beslagleggings
Post
October 13, 2023October 13, 2023Uncategorized
SARS voer beslagleggings uit – Kosmos 94.1
SARS voer beslagleggings uit Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se kommissaris, Edward Kieswetter, doen ʼn oproep op alle wetstoepassingsagentskappe om hulle aggressiewe stryd teen misdaad voort te sit. Dit volg nadat SARS regoor die land ʼn grootskaalse soek-en-beslagleggings-operasie uitgevoer het teen talle vermeende lede van steenkool-smokkelsindikate. Die verdagtes sluit gewese Eskom-werkers in wat verkrygingsbedrog moontlik gemaak het,...